Jacobus Daniël Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c5.d9.e2.f2.g3.
Voorname  Jacobus Daniël
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Stephanus Johannes Henning
Moeder  Aletta Susanna Croukamp
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Koos
Geboortedatum  1941-1-25
Geboorteplek  Dealesville
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2011-11-26
Sterfplek  Bloemfontein
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Elizabeth Johanna Van Der Linde  1963-8-3  Bloemfontein  sterf 2013
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Jacobus Daniel Henning Manlik  Elizabeth Johanna Van Der Linde  1968-12-3  
2 Barend Stephanus Henning Manlik  Elizabeth Johanna Van Der Linde  1971-11-24  2011-11-10
Geskiedenis
Hy gaan skool in Dealesville en doen daarna sy nasionale diensplig in Voortrekkerhoogte. Hy begin werk by die Vrystaat Provinsiale Administrasie as betaalklerk. Daarna werk hy by die mediese fakulteit van die Universiteit van die Vrystaat en uiteindelik as bibliotekaris by die UOVS. Hy het grade in Biblioteekkunde en Staatsleer verwerf. Hy speel rugby vir die Old Greys Rugbyklub. Hy sterf as gevolg van kanker
Voorgeslagte
/¯¯ Stephanus Johannes Henning
/¯¯ Gert Frans Henning
\__ Isabella Paulina Frederica Hermina Kleynhans
/¯¯ Stephanus Johannes Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Anna Franscina Van Den Berg
\__ {vmmName}
Jacobus Daniël Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Aletta Susanna Croukamp
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Jacobus Daniël Henning a2.b5.c5.d9.e2.f2.g3.
    Jacobus Daniel Henning  a2.b5.c5.d9.e2.f2.g3.h1.
    Barend Stephanus Henning  a2.b5.c5.d9.e2.f2.g3.h2.
Fotos

b5.c5.d9.e2.f2.g3. Jacobus Daniël Henning *25-1-1941 en sy vrou Elizabeth Johanna (gebore van der Linde) *29-7-1937
Beskou lys van mense op foto