Marthinus Jacobus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c4.d4.e1.f1.
Voorname  Marthinus Jacobus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jacobus Cornelis Stephanus Henning
Moeder  Hyla Magdalena Greinie
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Marthinus Jacobus
Geboortedatum  1894-3-19
Geboorteplek  Ventersdorp
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1968-4-9
Sterfplek  Johannesburg
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Martha Elizabeth Havinga  1919-5-9  Koster  sterf 1967
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Barend Petrus Henning Manlik  Martha Elizabeth Havinga  1920-6-20  1955-11-22
2 Martha Elizabeth Henning Vroulik  Martha Elizabeth Havinga  1923-5-26  
3 Marthinus Jacobus Henning Manlik  Martha Elizabeth Havinga  1925-8-3  2003-12-31
4 Heila Magdalena Henning Vroulik  Martha Elizabeth Havinga  1928-9-12  
Geskiedenis
Gedurende 1914 neem Marthinus Jacobus aan die Duits Wes Afrika veldtog deel. Na hulle troue gaan boer hulle op die plaas Groenfontein in die distrik Rustenburg. Kort hierna vertrek hulle na Humansdorp waar hy op die plantasies gaan werk. Daarvandaan trek hulle weer Noord en gaan boer te Magalieskraal, distrik Brits. Van hier af trek hulle na Skuinsdrif in die distrik Groot Marico. Met die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog sluit hy by die Unie Verdedigingsmag aan en na die oorlog gaan werk hy op die spoorweë as 'n vragmotorbestuurder totdat hy met pensioen afgetree het.
Voorgeslagte
/¯¯ Jacobus Cornelis Stephanus Henning
/¯¯ Marthinus Jacobus Henning
\__ Hester Margaretha Van Der Linde
/¯¯ Jacobus Cornelis Stephanus Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Anna Dorothea Claasen
\__ {vmmName}
Marthinus Jacobus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Hyla Magdalena Greinie
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Marthinus Jacobus Henning a2.b5.c4.d4.e1.f1.
    Barend Petrus Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f1.g1.
        Annette Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f1.g1.h1.
        Melinda Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f1.g1.h2.
    Martha Elizabeth Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f1.g2.
    Marthinus Jacobus Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f1.g3.
        Marthinus Jacobus Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f1.g3.h1.
        Hendrina Barendina Petronella Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f1.g3.h2.
        Martha Elizabetha Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f1.g3.h3.
        Petrus Louis Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f1.g3.h4.
        Barend Petrus Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f1.g3.h5.
        Annemarie Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f1.g3.h6.
    Heila Magdalena Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f1.g4.
Fotos

b5.c4.d4.e1.f1. Marthinus Jacobus Henning * 19-3-1894 en sy eggenote Martha Elizabeth (gebore Havinga)
Beskou lys van mense op foto


B080.b5.c4.d4.e1.f1. Marthinus Jacobus Henning *1894 en sy broer Willem Benjamin *4-11-1910 (f7)
Beskou lys van mense op foto