Gerrit Johan Daniël Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c4.d3.e2.f1.g5.h1.
Voorname  Gerrit Johan Daniël
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Willem Sterrenberg Henning
Moeder  Elizabeth Maria Cecilia Geyser
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Gerrit Johan Daniël
Geboortedatum  1965-10-28
Geboorteplek  Klerksdorp
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Geskiedenis
Gerrit het tot die ouderdom 7-jaar op Klerksdorp gewoon toe sy ouers na Stilfontein verhuis het. Hy voltooi sy skoolopleiding gedurede 1983 aan die Hoërskool Stilfontein. Op Hoërskool het hy deelgeneem aan atletiek, rugby en krieket. Hy het Wes-Transvaal skole drie keer op die krieketveld verteenwoordig en het vir sy hoërskool se eerste rugbyspan gespeel. Verder het hy gedurende 1982 Wes-Transvaal verteenwoordig op die Suid-Afrikaanse Junior Atletiekkampioenskappe, waar hy aan die 300m hekkies vir seuns onder 17 deelgeneem het. Na matriek studeer Gerrit aan die Universiteit van Pretoria, waar hy aan die einde van 1986 sy B Com (Rek) graad verwerf. Hierna volg 'n Honneursgraad en STR.
Voorgeslagte
/¯¯ Stephanus Gerhardus Henning
/¯¯ Gert Johan Daniël Henning
\__ Gertruida Johanna Jacoba Jordaan
/¯¯ Willem Sterrenberg Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Johanna Aletta Van Der Merwe
\__ {vmmName}
Gerrit Johan Daniël Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Elizabeth Maria Cecilia Geyser
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder