Stephanus Gerhardus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
|
|
|
Geskiedenis |
Slegs die name van een van sy kinders kon opgespoor word, ten spyte van die feit dat al die waarskynlike doopregisters geraadpleeg is. Sy sterfte is skynbaar nooit geregistreer nie. Dit is wel bekend dat hulle vier kinders, drie dogters en 'n seun gehad het. Die oudste kind was 'n dogter, gevolg deur die seun Stephanus Gerhardus. Dit is ook bekend dat hy oorlede is toe sy jongste dogter slegs drie jaar oud was. Volgens oorlewering het hulle in die omgewing van Koppies gewoon en is hy deur weerlig doodgeslaan.
|
|