Willem Sterrenberg Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b5.c4.d3.e2.f1.g5. |
Voorname |
|
Willem Sterrenberg |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Gert Johan Daniël Henning |
Moeder |
|
Johanna Aletta Van Der Merwe |
# ste kind van vader |
|
5 |
Noemnaam |
|
Willem Sterrenberg |
Geboortedatum |
|
1937-5-10 |
Geboorteplek |
|
Ventersdorp |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2015-5-31 |
Sterfplek |
|
Klerksdorp |
|
|
|
Geskiedenis |
Willem het sy hele lewe lank 'n gawe gehad om met jong mense te werk. Hy het 38 jaar lank vir die Stilfontein Goudmyn te werk as Opleidingsbeampte. Gedurende 1992 sluit die myn en Willem tree met vervroegde pensioen uit diens. As lidmaat van die Hervormde Kerk dien hy baie jare lank op die kerkraad en is baie betrokke by die katagese, waar hy Superintendent van Katagese is.
|
|