Jacobus Cornelius Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g1.
Voorname  Jacobus Cornelius
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jan Andries Henning
Moeder  Hester Maria Du Plessis
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Jacobus Cornelius
Geboortedatum  1917-1-22
Geboorteplek  Smithfield
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1992-9-19
Sterfplek  Bloemfontein
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Janetta Hendrika Booysen  1941-7-21  Springfontein   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Jan Andries Henning Manlik  Janetta Hendrika Booysen  1941-10-30  2020-6-10
2 Isabella Fredrieka Henning Vroulik  Janetta Hendrika Booysen  1944-9-1  
3 Jan Hendrik Henning Manlik  Janetta Hendrika Booysen  1948-8-17  1948-10-6
4 Hester Maria Henning Vroulik  Janetta Hendrika Booysen  1950-3-19  
Geskiedenis
Gebore op die plaas Heldemoed distrik Smithfield . Skoolgegaan by ‘n plaassskool op die plaas Langkloof distrik Smithfield. Sy pa, Jan Andries, het toe as bywoner begin werk op die plaas Damfontein in die distrik Springfontein. Hulle was baie arm en hy moes skool toe loop winter en somer sonder warmklere of skoene.
Na St 6 skuif hy in 1935 na die Ambagskool te Bloemfontein, waar hy ‘n Standerd 8 sertifikaat verwerf het. Hy was ook ‘n prefek en het die ambag kleremakery gestudeer.
Gedurende 1938 begin hy as bywoner werk op die plaas Slangfontein, in die distrik Springfontein. Hierna werk hy op verskeie ander plase. Mettertyd aanvaar hy ‘n betrekking op die SA Spoorweë. Op 59-jarige leeftyd tree hy medies ongeskik uit diens.
As gevolg van die harde werk en ontberings tydens sy jongdae, (wat hy soos ‘n slaaf vir andere gewerk het) het hy later baie sieklik geword en moes dus aftree. Hy was orals bekend vir sy vermoë om hard te werk, eerlikheid en gemeenskap gedien tydens die tydperk was hy in die dorp woonagtig was. Hy was onder andere aktief betrokke in die NG Kerk en was leierdiaken en later ook leierouderling vir ‘n baie lang tydperk.
Hulle het 1984 na Bloemfontein verhuis om nader aan dokters en hospitale te kom, en weer vir hom ‘n huis gekoop.
Voorgeslagte
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ Jacobus Cornelis Henning
\__ Anna Elizabeth Van Heerden
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Elizabeth Hester Stephina Olivier
\__ {vmmName}
Jacobus Cornelius Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Hester Maria Du Plessis
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Jacobus Cornelius Henning a2.b5.c1.d5.e6.f1.g1.
    Jan Andries Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g1.h1.
        Hendrina Janetta Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g1.h1.i1.
        Janetta Elizabeth Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g1.h1.i2.
        Cornelia Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g1.h1.i3.
        Adriè Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g1.h1.i4.
    Isabella Fredrieka Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g1.h2.
    Jan Hendrik Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g1.h3.
    Hester Maria Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g1.h4.
Fotos

b5.c1.d5.e6.f1.Jan Andries Henning * 6-8-1889, sy vrou Hester Maria Du Plessis * 16-1-1896 en hul vier seuns: Pieter Paulus (g4) * 28-8-1924 (tussen hulle). Voor v.l.n.r. Francois Philippus (g2) 16-11-1918, Jan Andries (g3) * 28-8- 1924 en Jacobus Cornelius (g1) * 22-1-1917
Beskou lys van mense op foto


B091. b5.c1.d5.e6.f1.g1. Jacobus Cornelius Henning *22-1-1917 en sy vrou Janetta Hendrika (gebore Booysen) *3-1-1923 op hul vyftigste troudag herdenking
Beskou lys van mense op foto


B093. b5.c1.d5.e6.f1.g1. Jacobus Cornelius Henning *22-1-1917, b5.c1.d5.e6.f3.g4. Elizabeth Hester Sophia Henning *10-9-1931 (getroud Matthee), b5.c1,d5.e6.f3.g1. Jacobus Cornelis Henning *13-10-1922, Hester Maria Henning (gebore Du Plessis) *16-1-1896 vrou van b5.c1.d5.e6.f1. Jan Andries Henning, b5.c1.d5.e6.f1.g2. Francois Philippus Henning *16-11-1918, b5.c1.d5.e6.f3.g2. Francois Philippus Du Plessis Henning *5-3-1925
Beskou lys van mense op foto