Janetta Hendrika Booysen |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
|
Voorname |
|
Janetta Hendrika |
Van |
|
Booysen |
Geslag |
|
Vroulik |
Vader |
|
|
Moeder |
|
|
# ste kind van vader |
|
0 |
Noemnaam |
|
Janetta Hendrika |
Geboortedatum |
|
1923-1-3 |
Geboorteplek |
|
Norvalspont |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Gebore op die plaas Norvalspont distrik Venterstad. Haar pa het op die spoorweë as spoorbaan-werker gewerk. Later het hulle Springfontein toe getrek waar hy as veldwagter vir die Springfontein Munisipaliteit gewerk het.
Sy het op Springfontein skoolgegaan tot standerd 6. Waarna sy by Mitchell Algemene Handelaar gewerk het en toe met Jacobus Cornelius Henning getroud is.
|
|