Barend Johannes Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c1.d3.e1.f1.g3.h1.i2.
Voorname  Barend Johannes
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Joseph Johannes Philippus Henning
Moeder  Maria Johanna Naude
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Bennie
Geboortedatum  1973-9-15
Geboorteplek  Bloemfontein
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Johanna Adriana Van Santen  2000-5-28  Paarl   
Geskiedenis
Hy was 'n aangenome kind.
Barend matrikuleer in 1991 aan die Hoërskool Montana, Pretoria. Hy begin sy loopbaan in 1992 as rekenaaroperateur by die Departement van Buitelandse Sake. Hy bedank teen die middel van 1993 en volg daarna ’n kursus in rekenaarprogrammering. Begin as rekenaarprogrammeerder op kontrakbasis werk aan die begin van 1994. Hy verwerf ’n Diploma in Inligtingstegnologie aan die Technikon Pretoria in die middel van 2002. Die egpaar woon tans in Centurion.
Voorgeslagte
/¯¯ Jozeph Johannes Phillippus Henning
/¯¯ Barend Johannes Hendrikus Henning
\__ Johanna Helena Maria Jacobs
/¯¯ Joseph Johannes Philippus Henning
/¯¯ Jan Gerson Eleazer Barry
\__ Anna Johanna Maria Barry
\__ Johanna Sophia Marais
Barend Johannes Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Gert Jacobus Naude
\__ {mvmName}
\__ Maria Johanna Naude
/¯¯ {mmvName}
\__ Alida Maria De Koning Beukes
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder