Johannes Petrus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c8.d6.e5.f4. |
Voorname |
|
Johannes Petrus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Johannes Petrus Jonker Henning |
Moeder |
|
Maria Aletta Magdalena Rodgers |
# ste kind van vader |
|
4 |
Noemnaam |
|
Jannie |
Geboortedatum |
|
1928-2-27 |
Geboorteplek |
|
Ficksburg |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1982-12-30 |
Sterfplek |
|
Ficksburg |
|
|
|
Geskiedenis |
Jannie en Anna was kranige jukskeispelers. Beide het jare lank die Vrystaat verteenwoordig. Jannie was ook 'n groot duiweboer, wat baie pryse op skoue en met wedvlugte verower het. Hy was op skool in Ficksburg en begin direk na skool by die Ficksburg Munisipaliteit werk. Hy werk hier tot sy dood, toe hy die hoof van die Elektrisiteitsdepartement was..
Anna Henning was werksaam by Ficksburg Ko-op/ OVK tot haar aftrede.
|
|