Johannes Petrus Jonker Henning (*1881, †1966)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c8.d6.e5.
Voorname  Johannes Petrus Jonker
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Pieter Hendrik Henning
Moeder  Dorothea Johanna Catharina Jonker
# ste kind van vader  5
Noemnaam  Johannes Petrus Jonker
Geboortedatum  1881-12-5
Geboorteplek  Rouxville
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1966-6-25
Sterfplek  Ficksburg
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Maria Aletta Magdalena Rodgers  1907    sterf 1975
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Pieter Hendrik Stephanus Henning Manlik  Maria Aletta Magdalena Rodgers  1908-12-30  
2 Johanna Catharina Henning Vroulik  Maria Aletta Magdalena Rodgers  1911-1-27  
3 Robert Henning Manlik  Maria Aletta Magdalena Rodgers  1914-11-30  
4 Johannes Petrus Henning Manlik  Maria Aletta Magdalena Rodgers  1928-2-27  1982-12-30
5 Jacobus Sarel Henning Manlik  Maria Aletta Magdalena Rodgers  1930-9-9  
Geskiedenis
Hy boer aanvanklik saam met sy vader op die plaas Rus-en-Vrede in die Rouxville distrik. Voor sy agtiende verjaarsdag breek die Tweede Vryheidsoorlog uit en hy gaan saam met sy vader en sy broer Sarel Gerhardus op kommando. Hy neem deel aan die slag van Magersfontein, onder leiding van Genl Cronje. Met Genl Cronje se oorgawe by Paardeberg slaan hy saam met sy pa op vlug. Hulle sluit hulle by die gevegsmag van Genl Prinsloo aan. Hy en sy pa word saam met Genl Prinsloo en ongeveer 4 000 burgers op 30 Julie 1900 by Fouriesburg krygsgevangene geneem en te Ceylon aangehou. Op 26-jarige leeftyd tree hy in die huwelik en die egpaar gaan vestig hulle op hul eie plaas in die Aliwal-Noord distrik. In 1925 verhuis hulle na Ficksburg, waar hy tot sy afsterwe in 1966 gebly het.
Voorgeslagte van Johannes Petrus Jonker Henning (*1881, †1966)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Johannes Gerhard Henning (†1758)
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1740, †1823)
\__ Anna Maria Kramer
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning (*1770)
/¯¯ Gerrit (Gerd) Engelbrecht
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht (*1753, †1845)
\__ Cataharina Elizabeth De Jong (*1727)
/¯¯ Charl Gerhardus Henning (*1815, †1896)
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1847)
\__ Alida Johanna Francina Olivier (*1825, †1874)
 Johannes Petrus Jonker Henning (*1881, †1966)
\__ Dorothea Johanna Catharina Jonker
Nageslagte van Johannes Petrus Jonker Henning (*1881, †1966)
Johannes Petrus Jonker Henning (*1881, †1966) a2.b1.c8.d6.e5.
    Pieter Hendrik Stephanus Henning (*1908)  a2.b1.c8.d6.e5.f1.
    Johanna Catharina Henning (*1911)  a2.b1.c8.d6.e5.f2.
    Robert Henning (*1914)  a2.b1.c8.d6.e5.f3.
    Johannes Petrus Henning (*1928, †1982)  a2.b1.c8.d6.e5.f4.
        Johannes Petrus Henning (*1950)  a2.b1.c8.d6.e5.f4.g1.
        Barbara Jacomina Francina Henning (*1957)  a2.b1.c8.d6.e5.f4.g2.
    Jacobus Sarel Henning (*1930)  a2.b1.c8.d6.e5.f5.
        Johann Henning (*1957)  a2.b1.c8.d6.e5.f5.g1.
        Elizabeth Henning (*1966)  a2.b1.c8.d6.e5.f5.g2.
        Gerhardus Henning (*1968)  a2.b1.c8.d6.e5.f5.g3.
Fotos

b1.c8.d6.e5. Johannes Petrus Jonker Henning * 5-12-1881 en sy eggenote Maria Aletta Magdalena (gebore Rodgers) en hulle oudste seun Pieter Hendrik Stephanus en sy gesin
Beskou lys van mense op foto


b1.c8.d6.e5. Johannes Petrus Jonker Henning *5-12-1881 en sy vrou Maria Aletta Magdalena (gebore Rodgers *8-7-1891
Beskou lys van mense op foto