Lourens Adriaan Francois Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c6.d12.e3.f2.
Voorname  Lourens Adriaan Francois
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Lourens Jacobus Henning
Moeder  Anna Johanna Du Toit
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Lourens Adriaan Francois
Geboortedatum  1930-8-17
Geboorteplek  Bloemfontein
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1971-5-26
Sterfplek  Kaapstad
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Rhona Steyl       
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Iris Henning Vroulik  Rhona Steyl  1954-1-26  
2 Lourens Henning Manlik  Rhona Steyl  1956-4-29  
3 Annamarie Henning Vroulik  Rhona Steyl  1957-4-6  
4 Lizette Henning Vroulik  Rhona Steyl  1962-6-4  
5 Jan Steyl Henning Manlik  Rhona Steyl  1969-4-5  1997-9-5
Geskiedenis
Hy was 'n Kommandant in die SA Lugmag en 'n vlieënier. As deel van die Republiek van Suid-Afrika se tienjarige feesvieringe, wat op 31 Mei 1971 in Kaapstad gehou sou word, sou 'n eskader van drie Hawker Siddeley 125 (Mercurius) vliegtuie van die SA Lugmag, aan 'n verbyvlug deelneem. Kmdt Lourens Henning was die bevelvoerder van die eskader en vlieënier van een van die vliegtuie. Op 26 Mei 1971 het die eskader aan 'n oefening vir die verbyvlug deelgeneem. 'n Ongeluk het gebeur en al drie vliegtuie het in Tafelberg vasgevlieg. Al elf bemanningslede van die drie vliegtuie het op slag gesterf. Lourens Henning en sewe van die ander bemanningslede is hierna in die helde-akker van die Voortekkerhoogte begraafplaas begrawe.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Stephanus Henning
/¯¯ Stephanus Johannes Petrus Henning
\__ Maria Catharina Fredrika Botha
/¯¯ Lourens Jacobus Henning
/¯¯ Charl Gerhardus Henning
\__ Maria Johanna Petronella Henning
\__ Alida Johanna Francina Olivier
Lourens Adriaan Francois Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Anna Johanna Du Toit
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Lourens Adriaan Francois Henning a2.b1.c6.d12.e3.f2.
    Iris Henning  a2.b1.c6.d12.e3.f2.g1.
        Rhoanda Henning  1.
        Johan Adriaan Van Zyl  
    Lourens Henning  a2.b1.c6.d12.e3.f2.g2.
        Lourinda Henning  a2.b1.c6.d12.e3.f2.g2.h1.
        Ivica Henning  a2.b1.c6.d12.e3.f2.g2.h2.
        Lourens Andor Francois Henning  a2.b1.c6.d12.e3.f2.g2.h3.
    Annamarie Henning  a2.b1.c6.d12.e3.f2.g3.
        Sarel Walt Van Amstel  
    Lizette Henning  a2.b1.c6.d12.e3.f2.g4.
    Jan Steyl Henning  a2.b1.c6.d12.e3.f2.g5.
        Marho-Jean Henning  a2.b1.c6.d12.e3.f2.g5.h1.
Fotos

A123. b1.c6.d12.e3.f2. Lourens Adriaan Francois Henning *17-8-1930, sy vrou Rhona (gebore Steyl) *7-12-1929 en hulle kinders: Agter, saam met pa en ma, Anne-Marie *6-4-1957 (g3). Voor v.l.n.r. Iris *26-1-1954 (g1) met Jan Steyl *5-4-1969 (g5) op haar skoot, Lourens *29-4-1956 (g2) en Lizette *4-6-1962 (g4)
Beskou lys van mense op foto