Lourens Jacobus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c6.d12.e3.
Voorname  Lourens Jacobus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Stephanus Johannes Petrus Henning
Moeder  Maria Johanna Petronella Henning
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Lourens Jacobus
Geboortedatum  1895-3-5
Geboorteplek  Ladybrand
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1976-10-17
Sterfplek  Petrusburg
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Anna Johanna Du Toit       
2 Sophia Catharina Verster       
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Maria Elizabeth Petronella Henning Vroulik  Anna Johanna Du Toit  1925-9-3  
2 Lourens Adriaan Francois Henning Manlik  Anna Johanna Du Toit  1930-8-17  1971-5-26
Geskiedenis
Gedurende die Eerste Wêreldoorlog sluit op 14-4-1915 by die "S A Field Telegraph an Postal Corps" van die Unie Verdedigingsmag aan. Hy neem deel aan die Suid-Wes Afrika veldtog. Hierna doen hy diens in Noord-Afrika as 'n telegraaf-operateur. Op 6-7-1917 word hy tydens operasies te Kilwa, Kenia in die linkerbeen en voet verwond. Gedurende die veertigerjare het hy 'n aktiewe rol in die Afrikaner kultuurlewe te Petrusburg gespeel. Hy was onder andere 'n kommandant in die Ossewa Brandwag, Voorsitter van die HNP-tak, Bestuurlid van die Afdelingsbestuur HNP en die Reddingsdaadbond. Hy was vir 23 jaar lank 'n Adjudant-offisier in die Staandemag.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Johannes Stephanus Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Stephanus Johannes Petrus Henning
/¯¯ Johan Andries Botha
\__ Maria Catharina Fredrika Botha
\__ {vmmName}
Lourens Jacobus Henning
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Charl Gerhardus Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
\__ Maria Johanna Petronella Henning
/¯¯ {mmvName}
\__ Alida Johanna Francina Olivier
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Lourens Jacobus Henning a2.b1.c6.d12.e3.
    Maria Elizabeth Petronella Henning  a2.b1.c6.d12.e3.f1.
    Lourens Adriaan Francois Henning  a2.b1.c6.d12.e3.f2.
        Iris Henning  a2.b1.c6.d12.e3.f2.g1.
        Lourens Henning  a2.b1.c6.d12.e3.f2.g2.
        Annamarie Henning  a2.b1.c6.d12.e3.f2.g3.
        Lizette Henning  a2.b1.c6.d12.e3.f2.g4.
        Jan Steyl Henning  a2.b1.c6.d12.e3.f2.g5.
Fotos

A124. b1.c6.d12.e3. Lourens Jacobus Henning *5-3-1895
Beskou lys van mense op foto