A118. b1.c6.d11.e4.f4. Lourens Jacobus Henning *19-4-1928
Beskou lys van mense op foto
Lourens Jacobus Henning
A119. b1.c6.d11.e4.f4. Lourens Jacobus Henning *19-4-1928 en sy gesin kort na die dood van sy eerste vrou in 1971. 1. Louretta *20-8-1960 (g3), 2. Lourens Jacobus (Loutjie) *11-7-1971 (g5), 3. Margaretha Etheresia (Retha) *12-4-1958 (g2), 4. Maria Magdalena (Marie) *13-5-1956 (g1), 5. Vader Lourens Jacobus *29-4-1928, 6. Helena Christina Maria (Lena) Badenhorst *26-11-1934, met wie Lourens Jacobus later getroud is, 7. Jacoba Petronella (Ronel) *22-8-1966, 8. Ouma Trix (Etheresia) *14-11-1900. Sy het gedurende hierdie tyd na die kinders kom omsien
Beskou lys van mense op foto
Etheresia Potgieter
Helena Christina Maria Badenhorst
Jacoba Petronella Henning
Lourens Jacobus Henning
Lourens Jacobus Henning
Louretta Henning
Margaretha Etheresia Henning
Maria Magdalena Henning
|