Johan Andries Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c6.d11.e4.
Voorname  Johan Andries
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Lourens Jacobus Henning
Moeder  Maria Cornelia Botha
# ste kind van vader  4
Noemnaam  Johan Andries
Geboortedatum  1884-2-12
Geboorteplek  Rouxville
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1958-10-10
Sterfplek  Brits
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Etheresia Potgieter    Rouxville   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Johanna Etheresia Henning Vroulik  Etheresia Potgieter  1924-2-29  
2 Maria Cornelia Henning Vroulik  Etheresia Potgieter  1925-6-11  
3 Marthina Petro Henning Vroulik  Etheresia Potgieter  1925-6-11  
4 Lourens Jacobus Henning Manlik  Etheresia Potgieter  1928-4-19  2008-4-30
5 Susanna Isabella Potgieter Henning Vroulik  Etheresia Potgieter  1941-2-12  
Geskiedenis
Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog gedurende Oktober 1899 was hy slegs 16 jaar oud en woon saam met sy ouers op die plaas Uitzicht in die Smithfield distrik. Hy sluit by die Rouxville Kommando aan en word ingedeel by die Slikspruit Veldkornetskap. Hy word op 30 Julie 1900 by Fouriesburg saam met Genl Prinsloo en ongeveer 4 000 burgers krygsgevangene geneem en in die Diyatalawa Krygsgevangenekamp te Ceylon aangehou. Hy was 'n tabakboer in die Brits distrik. Sy eggenote, Etheresia, was 'n onderwyseres voordat sy met Johan getroud is
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Johannes Stephanus Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Lourens Jacobus Henning
/¯¯ Johan Andries Botha
\__ Maria Catharina Fredrika Botha
\__ {vmmName}
Johan Andries Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Johan Andries Botha
\__ {mvmName}
\__ Maria Cornelia Botha
/¯¯ Frederik Cornelius Wahlstrand
\__ Sarah Elizabeth Aletta Wahlstrand
\__ Sarah Maria Weideman
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Johan Andries Henning a2.b1.c6.d11.e4.
    Johanna Etheresia Henning  a2.b1.c6.d11.e4.f1.
    Maria Cornelia Henning  a2.b1.c6.d11.e4.f2.
    Marthina Petro Henning  a2.b1.c6.d11.e4.f3.
    Lourens Jacobus Henning  a2.b1.c6.d11.e4.f4.
        Maria Magdalena Henning  a2.b1.c6.d11.e4.f4.g1.
        Margaretha Etheresia Henning  a2.b1.c6.d11.e4.f4.g2.
        Louretta Henning  a2.b1.c6.d11.e4.f4.g3.
        Jacoba Petronella Henning  a2.b1.c6.d11.e4.f4.g4.
        Lourens Jacobus Henning  a2.b1.c6.d11.e4.f4.g5.
        Mary Margaret Eliza Henning  a2.b1.c6.d11.e4.f4.g6.
        Johan Andries Henning  a2.b1.c6.d11.e4.f4.g7.
    Susanna Isabella Potgieter Henning  a2.b1.c6.d11.e4.f5.
Fotos

A115. b1.c6.d11.e4. Johan Andries Henning *12-2-1884
Beskou lys van mense op foto


A116.b1.c6.d11.e4. Johan Andries Henning *12-2-1884 en sy vrou Etheresia (gebore Potgieter) *14-11-1900
Beskou lys van mense op foto