50ste huweliksherdenking van a1.b1.c6.d8.e3. Charlotte Gertruida Henning *18-7-1888 en haar man David Allen *27-7-1880. Voorste ry: David Allen, Charlotte Gertruida Allen (gebore Henning) en Anne Allen (vrou van John Allen). Middelste ry: Annie Winifred Andrews, Ruby Bell (gebore Allen), Elizabeth Dow (gebore Allen, oudste dogter), a1.b1.c6.d8.e6. Elizabeth Catharina Scholtz (gebore Henning) *1896 suster van Charlotte, wat spesiaal vir die geleentheid na Skotlang gegaan het vir die goue bruilofsviering. Agterste ry: James Dow, man van Elizabeth Allen, Nora Mc Phail, gebore Allen, Eric Mc Phail (Nora se man), John Allen, Mev Brown (familie vriend) en Leonard Andrews. Die foto is op 8 Januarie 1957 geneem
Beskou lys van mense op foto
Anne Malone
Annie Winifred Allen
Charlotte Gertruida Henning
David Allen
Elizabeth Allen
Elizabeth Catharina Henning
Eric Mcphail
James Dow
John Allen
Leonard Andrews
Norah Allen
Ruby Allen
|