Leonard Andrews
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  
Voorname  Leonard
Van  Andrews
Geslag  Manlik
Vader  
Moeder  
# ste kind van vader  0
Noemnaam  Leonard
Geboortedatum  
Geboorteplek  
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
0 Annie Winifred Allen  1946-7-27  Larbert, Scotland   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Allan Andrews Manlik  Annie Winifred Allen  1948-2-11  
2 Leonard Andrews Manlik  Annie Winifred Allen  1948-2-11  
Nageslagte
Leonard Andrews
    Allan Andrews  
    Leonard Andrews  
Fotos

50ste huweliksherdenking van a1.b1.c6.d8.e3. Charlotte Gertruida Henning *18-7-1888 en haar man David Allen *27-7-1880. Voorste ry: David Allen, Charlotte Gertruida Allen (gebore Henning) en Anne Allen (vrou van John Allen).
Middelste ry: Annie Winifred Andrews, Ruby Bell (gebore Allen), Elizabeth Dow (gebore Allen, oudste dogter), a1.b1.c6.d8.e6. Elizabeth Catharina Scholtz (gebore Henning) *1896 suster van Charlotte, wat spesiaal vir die geleentheid na Skotlang gegaan het vir die goue bruilofsviering. Agterste ry: James Dow, man van Elizabeth Allen, Nora Mc Phail, gebore Allen, Eric Mc Phail (Nora se man), John Allen, Mev Brown (familie vriend) en Leonard Andrews. Die foto is op 8 Januarie 1957 geneem
Beskou lys van mense op foto