Marjorie Margaret Hough | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Voorgeslagte | Nageslagte | Foto(s) | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Voorgeslagte | ||||
---|---|---|---|---|
|
Nageslagte | ||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
Fotos | ||
---|---|---|
b1.c6.d6.e8.f3.Pieter Hendrik Henning *25-11-1920 en sy vrou, Marjorie Margaret (gebore Hough) *4-6-1925 op hul troudag 8-6-1944. Hy was ’n Navigator in die SA Lugmag en sy ’n lid van die Vrywillige Vrouekorps (Women’s Auxiliary Air Force of WAAF’s) gedurende die Tweede Wêreldoorlog. ’n Week na hulle troue vertrek hy na Egipte om tydens die Wêreldoorlog as navigator op B24 Liberator bomwerpers aangewend te word Beskou lys van mense op foto
b1.c6.d6.e8.f1. Jan Hendrik Roedolf (Hennie) Henning *1918-09-24 (in die middel van die foto) en sy broer Pieter Hendrik (Poelie) *1920-11-25(f3) (regs) en sy vriendin (latere vrou) Marjorie Margaret Hough *1925-06-04 saam met ‘n vriend en vriendin in hul motor — ‘n 1936 model Peugeot 402 Beskou lys van mense op foto |