Theunis Jacobus Petrus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c6.d6.e7. |
Voorname |
|
Theunis Jacobus Petrus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Jan Hendrik Rudolf Henning |
Moeder |
|
Baltrina Fredrika Botha |
# ste kind van vader |
|
7 |
Noemnaam |
|
Theunis Jacobus Petrus |
Geboortedatum |
|
1882-8-9 |
Geboorteplek |
|
Rouxville |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Hy dien gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 in die Rouxville Kommando en neem deel aan die inval van die Vrystaatse Kommando's in die Noord-Oos Kaap. Hy word op 22-1-1901 te Kromdraai deur die Britse magte krygsgevangene geneem en te Madras, Indië aangehou.
|
|