Die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 het ook sy tol van hierdie egpaar geëis, aangesien twee van hulle kindertjies in die konsentrasiekamp te Bloemfontein gesterf het (f3. en f4.). Hyself is gedurende die oorlog krygsgevangene geneem en te Ceylon aangehou.
Voorgeslagte van Petrus Cornelius Henning (*1866, †1935)