Coenraad Hermanus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
|
|
|
Geskiedenis |
Sy moeder sterf met sy geboorte, gevolglik word hy grootgemaak deur 'n kinderlose egpaar, Carstens wat te Brakpan gewoon het. Het sy hele loopbaan by die Kamer van Mynwese gewerk. Was baie aktief by kerksake betrokke en was 33 jaar lank sekretaris van die AGS Brakpan gemeente.
|
|