Johannes Stephanus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c6.d1.e1. |
Voorname |
|
Johannes Stephanus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Johannes Stephanus Gerhardus Henning |
Moeder |
|
Martha Aletta Pelser |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Johannes Stephanus |
Geboortedatum |
|
1864-7-21 |
Geboorteplek |
|
Rouxville |
Doopdatum |
|
1864-11-6 |
Doopplek |
|
Smithfield |
Sterfdatum |
|
1941-8-26 |
Sterfplek |
|
Henningdal, Boshof (Dealesville) |
|
|
|
Geskiedenis |
Gedurende die Anglo-Boere-oorlog 1899-1902 dien hy in die Kommando onder aanvoering van Kmdt B Crother, maar word op 30 Julie 1900 saam met ongeveer 4 000 burgers, wat deel van die gevegsmag van Genl Prinsloo was, by Fouriesburg deur die Britse magte krygsgevangene geneem en in die Diyatalawa krygsgevangenekamp, Ceylon aangehou.
|
|