Gerhardus Stefanis Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c6.d1.e1.f2.g1. |
Voorname |
|
Gerhardus Stefanis |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Johannes Stefanes Henning |
Moeder |
|
Elizabeth Kathleen Mofatt |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Gerhard |
Geboortedatum |
|
1956-6-24 |
Geboorteplek |
|
Bloemfontein |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2019-9-1 |
Sterfplek |
|
Kimberley |
|
|
|
Geskiedenis |
Word groot en gaan skool te Dealesville. Sy militêre diensplig doen hy te Upington en Riemvasmaak, waarna hy by die destydse Sentraal-Wes Koöperasie gaan werk. Na dertig jaar diens tree hy af en verhuis hulle na Kimberley, waar hy begin werk by GWK, wat ook 'n landbou onderneming is. Hy is 'n ywerige versamelaar van veteraan motors en is versot op tuinmaak.
|
|