Christiaan Rudolph Henning (*1882, †1944)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d12.e9.
Voorname  Christiaan Rudolph
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Alwyn Petrus Henning
Moeder  Martha Aletta Vorster
# ste kind van vader  9
Noemnaam  Christiaan Rudolph
Geboortedatum  1882-3-17
Geboorteplek  Aliwal-Noord
Doopdatum  1882-5-7
Doopplek  
Sterfdatum  1944-2-1
Sterfplek  Makwassie
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Gertruida Aletta Dreyer      sterf 1954
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Gertruida Johanna Aletta Henning Vroulik  Gertruida Aletta Dreyer  1909-8-28  
2 Alewyn Petrus Henning Manlik  Gertruida Aletta Dreyer  1913-4-10  1958-7-27
3 Johannes Gerhardus Henning Manlik  Gertruida Aletta Dreyer  1916-1-10  1972-4-24
4 Christiaan Rudolph Henning Manlik  Gertruida Aletta Dreyer  1927-8-31  
Geskiedenis
Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 was hy en verskeie van sy broers lede van die Bloemhof Kommando onder bevel van Kmdt Tollie De Beer wat aan die offensief van die Boeremagte aan die Westelike front in die omgewing van Kimberley deelgeneem het. Hy word op 28-11-1899 by Modderrivier gewond en die volgende dag deur die Britse magte krygsgevangene geneem en na St Helena gedeporteer. Sy broer Frederik (e8) sneuwel tydens dieselfde offensief. Sy ander broer, die sestienjarige Pieter Johannes (e10) is enkele dae later, tydens die slag van Magersfontein gewond en sy oudste broer, Jan Hendrik (e1) is op 15-12-1899 te Colenso gewond. Nog 'n broer, Johannes Hendrik (e4) is ook later tydens gevegte langs die Maricorivier gewond.
Hy boer later op die plaas, Doornbult, distrik Makwassie
Voorgeslagte van Christiaan Rudolph Henning (*1882, †1944)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Johannes Gerhard Henning (†1758)
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1740, †1823)
\__ Anna Maria Kramer
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning (*1770)
/¯¯ Gerrit (Gerd) Engelbrecht
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht (*1753, †1845)
\__ Cataharina Elizabeth De Jong (*1727)
/¯¯ Jan Hendrik Henning (*1805, †1881)
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Alwyn Petrus Henning (*1848, †1939)
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis (*1811, †1873)
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
 Christiaan Rudolph Henning (*1882, †1944)
/¯¯ Olof Abraham Vorster (*1816)
\__ Martha Aletta Vorster (*1852, †1919)
\__ Elsje Swanepoel
Nageslagte van Christiaan Rudolph Henning (*1882, †1944)
Christiaan Rudolph Henning (*1882, †1944) a2.b1.c3.d12.e9.
    Gertruida Johanna Aletta Henning (*1909)  a2.b1.c3.d12.e9.f1.
    Alewyn Petrus Henning (*1913, †1958)  a2.b1.c3.d12.e9.f2.
        Christiaan Rudolph Henning (*1947, †2000)  a2.b1.c3.d12.e9.f2.g1.
        Susanna Elizabeth Henning (*1949)  a2.b1.c3.d12.e9.f2.g2.
        Gerrit Hendrik Ahlers Henning (*1955)  a2.b1.c3.d12.e9.f2.g3.
    Johannes Gerhardus Henning (*1916, †1972)  a2.b1.c3.d12.e9.f3.
        Christiaan Rudolf Henning (*1941)  a2.b1.c3.d12.e9.f3.g1.
        Maria Magdalena Henning (*1944)  a2.b1.c3.d12.e9.f3.g2.
        Petrus Johannes Thomas Henning (*1947)  a2.b1.c3.d12.e9.f3.g3.
    Christiaan Rudolph Henning (*1927)  a2.b1.c3.d12.e9.f4.
        Amanda Alida Henning (*1956)  a2.b1.c3.d12.e9.f4.g1.
        Christiaan Rudolph Henning (*1959)  a2.b1.c3.d12.e9.f4.g2.
Fotos

b1.c3.d12. Alwyn Petrus Henning * 17-1-1848 en sy gesin wat ernstig deur die Anglo-Boere-oorlog (ABO)geraak is. Van hul nege seuns sneuwel een, vier word gewond, twee (insluitende een van die gewondes) word krygsgevangene geneem en een word ernstig siek op kommando. Agter: e8 Frederik * 1880, hy sneuwel; e3 Alwyn Petrus * 1872, krygsgevangene; e7 Jacobus Daniël Stephanus * 1878, veg tot einde van oorlog; e5 Johannes Gerhardus * 1875, word ernstig siek op kommando; e4 Johannes Hendrik * 1873, gewond. Middel: e2 Olof Abraham * 1871, veg tot einde van oorlog; e1 Jan Hendrik * 1871, gewond; vader Alwyn en moeder Martha Henning; e6 Elsje * 1876. Voor: e9 Christiaan Rudolf * 1882, gewond en krygsgevangene; e10 Pieter Johannes * 1883, as 16-jarige gewond
Beskou lys van mense op foto