Alwyn Petrus Henning (*1872)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d12.e3.
Voorname  Alwyn Petrus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Alwyn Petrus Henning
Moeder  Martha Aletta Vorster
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Alwyn Petrus
Geboortedatum  1872-6-8
Geboorteplek  Aliwal-Noord
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Geskiedenis
Soos al sy broers dien hy gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 in die Bloemhof Kommando van Kmdt Tollie De Beer. Hy is gedurende die oorlog krygsgevangene geneem en te St Helena aangehou.
Voorgeslagte van Alwyn Petrus Henning (*1872)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Johannes Gerhard Henning (†1758)
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1740, †1823)
\__ Anna Maria Kramer
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning (*1770)
/¯¯ Gerrit (Gerd) Engelbrecht
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht (*1753, †1845)
\__ Cataharina Elizabeth De Jong (*1727)
/¯¯ Jan Hendrik Henning (*1805, †1881)
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Alwyn Petrus Henning (*1848, †1939)
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis (*1811, †1873)
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
 Alwyn Petrus Henning (*1872)
/¯¯ Olof Abraham Vorster (*1816)
\__ Martha Aletta Vorster (*1852, †1919)
\__ Elsje Swanepoel
Fotos

b1.c3.d12. Alwyn Petrus Henning * 17-1-1848 en sy gesin wat ernstig deur die Anglo-Boere-oorlog (ABO)geraak is. Van hul nege seuns sneuwel een, vier word gewond, twee (insluitende een van die gewondes) word krygsgevangene geneem en een word ernstig siek op kommando. Agter: e8 Frederik * 1880, hy sneuwel; e3 Alwyn Petrus * 1872, krygsgevangene; e7 Jacobus Daniël Stephanus * 1878, veg tot einde van oorlog; e5 Johannes Gerhardus * 1875, word ernstig siek op kommando; e4 Johannes Hendrik * 1873, gewond. Middel: e2 Olof Abraham * 1871, veg tot einde van oorlog; e1 Jan Hendrik * 1871, gewond; vader Alwyn en moeder Martha Henning; e6 Elsje * 1876. Voor: e9 Christiaan Rudolf * 1882, gewond en krygsgevangene; e10 Pieter Johannes * 1883, as 16-jarige gewond
Beskou lys van mense op foto