Hy dien vir 18 jaar lank in die SA Polisie in SWA (Namibië) en het onder andere nog met kamele patrolliewerk tussen die plase gedoen. Gedurende hierdie tyd was hy ook die derde beste Bisley skut in SWA. Nadat hy uit die diens van die SA Polisie bedank het, het hy by die Departement van Bantoe-Administrasie in diens getree, waar hy vir 23 jaar lank gewerk het.
Voorgeslagte van Andries Jacobus Henning (*1909, †1969)