Jacobus Wessel Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c3.d10.e10.f2.g1. |
Voorname |
|
Jacobus Wessel |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Andries Jacobus Henning |
Moeder |
|
Jacoba Elizabeth Ebersohn |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Jacobus Wessel |
Geboortedatum |
|
1932-3-1 |
Geboorteplek |
|
Windhoek |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2004-12-9 |
Sterfplek |
|
Okahandja, Namibië |
|
|
|
Geskiedenis |
Hy staan oral bekend as Kosie Henning. Kosie het 'n groot deel van sy kinderjare op Omaruru in die ou Suid-Wes Afrika (Namibië) deurgebring. Sy hoërskooljare bring hy egter in Windhoek deur. Nadat hy in 1950 matriek geslaag het, begin hy werk by Standard Bank. Hy ontmoet sy toekomstige eggenote, Vienie Kruger op Omaruru. Sy het in die Keetmanshoop distrik groot geword, waar haar pa geboer het. Hy het egter 'n plaas by Omaruru gekoop en terwyl Vienie in Omaruru gewerk het, het sy en Kosie ontmoet. Na hulle troue in 1953 is hulle verskeie kere in die hele Suid-Wes Afrika rond verplaas. In 1992, na 41 jaar diens, tree hy af. Hulle gaan vestig hulle op Okahandja.
|
|