Johannes Gerhardus Henning (*1875, †1962)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d2.e2.f1.
Voorname  Johannes Gerhardus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jan Hendrik Henning
Moeder  Johanna Frederika Catharina Botha
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Johannes Gerhardus
Geboortedatum  1875-10-5
Geboorteplek  Kruitfontein, Rouxville
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1962-5-7
Sterfplek  Brakpan
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Christina Wilhelmina Brink      sterf 1958
2 Maria Johanna Cornelia Stoop    Brakpan   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Jan Victor Henning Manlik  Christina Wilhelmina Brink  1908-6-25  2002-5-18
2 Dorothea Henning Vroulik  Christina Wilhelmina Brink  1913-7-27  
3 Elizabeth Maria Henning Vroulik  Christina Wilhelmina Brink  1917-12-28  
Geskiedenis
Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog veg hy saam met sy vader en twee broers as Kaapse rebelle aan Boerekant in die kommando van Kmdt Van Aardt. Hy dien onder Veldkornet Naude en word gedurende Desember 1900 krygsgevangene geneem. Hulle het op daardie stadium op die plaas Vaalbank in die Wodehouse (Dordrecht) distrik geboer. Op 27 Mei 1902 word hy deur ’n spesiale hof aan hoogverraad skuldig bevind weens die hulp en ondersteuning wat hy aan die Boeremagte verleen het. Sy vonnis was dat hy vir ’n tydperk van vyf jaar nie vir enige openbare amp verkies mag word of in enige sodanige verkiesing mag stem nie. In hoofstuk 14 word al die Kaapse burgers wat so gevonnis is gelys.
Gedurende 1916 verhuis hy en sy gesin na Brakpan waar hy ’n Pastoor in die Apostoliese Geloofsending van Suid-Afrika word. Hy dien vir 28 jaar te Brakpan en emeriteer gedurende 1949.
Voorgeslagte van Johannes Gerhardus Henning (*1875, †1962)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1740, †1823)
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning (*1770)
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht (*1753, †1845)
/¯¯ Jan Hendrik Henning (*1805, †1881)
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning (*1829)
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis (*1811, †1873)
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
/¯¯ Jan Hendrik Henning (*1853, †1917)
\__ Zacharia Gertruida Potas
 Johannes Gerhardus Henning (*1875, †1962)
\__ Johanna Frederika Catharina Botha (*1856, †1895)
Nageslagte van Johannes Gerhardus Henning (*1875, †1962)
Johannes Gerhardus Henning (*1875, †1962) a2.b1.c3.d2.e2.f1.
    Jan Victor Henning (*1908, †2002)  a2.b1.c3.d2.e2.f1.g1.
        Clarence Carl Henning (*1933)  a2.b1.c3.d2.e2.f1.g1.h1.
        Vera Janet Henning (*1935)  a2.b1.c3.d2.e2.f1.g1.h2.
        Johannes Gerhardus Henning (*1940)  a2.b1.c3.d2.e2.f1.g1.h3.
        Victor Henning (*1944, †1946)  a2.b1.c3.d2.e2.f1.g1.h4.
        Julia Henning (*1948)  a2.b1.c3.d2.e2.f1.g1.h5.
        Daniel Henning (*1949, †2021)  a2.b1.c3.d2.e2.f1.g1.h6.
    Dorothea Henning (*1913)  a2.b1.c3.d2.e2.f1.g2.
    Elizabeth Maria Henning (*1917)  a2.b1.c3.d2.e2.f1.g3.
Fotos

Die kommando van die Kaapse rebelle onder leiding van Kmdt Gustav van Aardt. b1.c3.d2.e2.f1. Johannes Gerhardus Henning * 5-10-1875 is in die tweede ry, eerste van links - die ry wat op hulle hurke sit
Beskou lys van mense op foto


b1.c3.d2.e2.f1. Johannes Gerhardus Henning * 5-10-1875 en sy eggenote Christina Wilhelmina (gebore Brink) * 22-7-1876
Beskou lys van mense op foto


Die kommando van die Kaapse rebelle onder leiding van Kmdt Gustav van Aardt. b1.c3.d2.e2.f1. Johannes Gerhardus Henning * 5-10-1875 is in die tweede ry, eerste van links - die ry wat op hulle hurke sit
Beskou lys van mense op foto