Fredrika Wilhelmina Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b9.c1.d4.e6.f1. |
Voorname |
|
Fredrika Wilhelmina |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Vroulik |
Vader |
|
Izak Jacobus Stephanus Henning |
Moeder |
|
Maria Helena Hattingh |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Fredrika Wilhelmina |
Geboortedatum |
|
1913-6-30 |
Geboorteplek |
|
Leliespan, Lichtenburg |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2013-7-12 |
Sterfplek |
|
Pretoria |
|
|
|
Geskiedenis |
Driekie word groot op 'n plaas in die Lichtenburg distrik. Kort voor haar troue in 1938, trek die familie na 'n kleinhoewe naby Benoni. Sy en haar man het vier dogters gehad en het die res van hul lewens in Pretoria gewoon. Sy sterf 12 dae na haar honderdste verjaardag.
|
|