Jacob Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b9.c1.d2.e9.f4.
Voorname  Jacob
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Frederik Jacobus Henning
Moeder  Anna Magdalena Van Der Westhuizen
# ste kind van vader  4
Noemnaam  Japie
Geboortedatum  1925-3-26
Geboorteplek  Modderbult, Heidelberg Tvl
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2008-10-9
Sterfplek  Uniondale
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Lydia Carolina Wright  1952-1-26  Paarl   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Leonie Henning Vroulik  Lydia Carolina Wright  1953-3-10  
2 Erich Henning Manlik  Lydia Carolina Wright  1955-12-27  
3 Erna Henning Vroulik  Lydia Carolina Wright  1960-7-30  
Geskiedenis
Sy noemnaam is Japie. Hy word gebore en word groot op die plaas Modderbult in die omgewing van Balfour. Tot Standerd 6 (1938) gaan hy skool by die plaasskool op Modderbult. Sy skoolopleiding voltooi hy gedurende 1942 aan die Hoër Volkskool Heidelberg.
Na matriek studeer hy medies aan die Universiteit van Pretoria en voltooi sy studies gedurende 1949. Daarna volg sy hospitaaljaar te Stanger en Edenvale en werk hy vir drie jaar as assistent vir wyle Dr W van Staden te Nigel.
Gedurende hierdie tyd trou Japie met Lydia Wright van die Paarl. Hulle verhuis vir ’n ruk na Thaba Nchu en daarna na Bloemfontein. Japie se ouers het intussen hul plaas, Modderbult, verkoop en woon te Thaba Nchu en Bloemfontein by hulle aan huis, tot en met hul dood.
Julie 1991 verkoop Japie sy praktyk te Bloemfontein en hulle tree af te George.
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Anna Sophia Jacoba Van Heerden
/¯¯ Frederik Jacobus Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Johanna Petronella Jacobs
\__ {vmmName}
Jacob Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Anna Magdalena Van Der Westhuizen
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Jacob Henning a2.b9.c1.d2.e9.f4.
    Leonie Henning  a2.b9.c1.d2.e9.f4.g1.
    Erich Henning  a2.b9.c1.d2.e9.f4.g2.
        Fedrich Henning  a2.b9.c1.d2.e9.f4.g2.h1.
    Erna Henning  a2.b9.c1.d2.e9.f4.g3.
Fotos

b9.c1.d2.e9.f4. Jacob Henning * 26-3-1925 en sy vrou Lydia Carolina (gebore Wright) * 22-10-1929
Beskou lys van mense op foto