Pieter Hendrik Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b9.c1.d2.e8.f2. |
Voorname |
|
Pieter Hendrik |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Johannes Willem Nicolaas Henning |
Moeder |
|
Hester Maria Catharina Smit |
# ste kind van vader |
|
2 |
Noemnaam |
|
Pieter Hendrik |
Geboortedatum |
|
1915-3-18 |
Geboorteplek |
|
Rietspruit, Heidelberg Tvl |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1992-8-6 |
Sterfplek |
|
Hendrina |
|
|
|
Geskiedenis |
Piet, soos hy genoem is, voltooi sy skoolopleiding aan die Hoër Volkskool Heidelberg. Na sy troue met Betta Grobler koop hy gedurende 1947 die plaas Hartebeesfontein, in die Ermelo distrik. Gedurende Desember 1985 staak hy voltydse boerdery en tree af op Hendrina, dog boer deeltyds voort.
|
|