Isaak Henning (*1813)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b9.c2.
Voorname  Isaak
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jan Hendrik Henning
Moeder  Martha Sophia Van Der Merwe
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Isaak
Geboortedatum  1813-12-4
Geboorteplek  
Doopdatum  1814-3-20
Doopplek  Graaff-Reinet
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 N C Schoombie       
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Andries Godlieb Henning Manlik  N C Schoombie  1857  1941-12-6
2 Jan Hendrik Henning Manlik  N C Schoombie  1859  1892-8-23
Geskiedenis
Slegs die doopregister van Isaak kon opgespoor word. Die naam van sy eggenote en ook net haar voorletters en nooiensvan kon slegs vanaf die sterfregister van twee van sy seuns (die enigste van wie enige rekord opgespoor kon word) verkry word. Dit is gevolglik onbekend hoeveel ander kinders die egpaar gehad het.
Voorgeslagte van Isaak Henning (*1813)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Johannes Gerhard Henning (†1758)
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1740, †1823)
\__ Anna Maria Kramer
/¯¯ Jan Hendrik Henning (*1790, †1881)
/¯¯ Gerrit (Gerd) Engelbrecht
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht (*1753, †1845)
/¯¯ Krelis Cornelisz De Jong
\__ Cataharina Elizabeth De Jong (*1727)
\__ Elizabeth Kops (Kobbesz)
 Isaak Henning (*1813)
/¯¯ Isaac Van Der Merwe
\__ Martha Sophia Van Der Merwe (*1792, †1850)
\__ Elsje Johanna Van Heerden
Nageslagte van Isaak Henning (*1813)
Isaak Henning (*1813) a2.b9.c2.
    Andries Godlieb Henning (*1857, †1941)  a2.b9.c2.d1.
        Izaak Henning (*1885)  a2.b9.c2.d1.e1.
        Ocker Johannes Henning (*1888, †1942)  a2.b9.c2.d1.e2.
        Helena Henning  a2.b9.c2.d1.e3.
    Jan Hendrik Henning (*1859, †1892)  a2.b9.c2.d2.
        Izak Hendrik Henning (*1882)  a2.b9.c2.d2.e1.
        Magdalina Elizabeth Henning (*1885)  a2.b9.c2.d2.e2.