Jacobus Abraham Adriaan Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b9.c3.d3.e2.f4. |
Voorname |
|
Jacobus Abraham Adriaan |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Jacobus Abraham Adriaan Henning |
Moeder |
|
Martha Christina Sophia Venter |
# ste kind van vader |
|
4 |
Noemnaam |
|
Jacobus Abraham Adriaan |
Geboortedatum |
|
1893-6-5 |
Geboorteplek |
|
Boksburg |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1960-7-5 |
Sterfplek |
|
Potchefstroom |
|
|
|
Geskiedenis |
Nasate van Jacobus Abraham Adriaan Henning *5-6-1893 beweer dat hy as 'n jong seun teen die einde van die Anglo-Boere-oorlog by sy pa in die Diyatalawakamp te Ceylon aangesluit het — dus op negejarige ouderdom. Hoe ongeloofwaardig dit ookal mag klink dat ‘n negejarige kind na ‘n krygsgevangenekamp gestuur sou word, dui die krygsgevangenekamprekords wel aan dat daar op 3 Julie 1902 'n Jacobus Abraham Henning by die kamp aangekom het en die outeur is oortuig dat daar geen ander persoon met hierdie name by hierdie profiel inpas nie.
|
|