b6.c4.d3.e7.f11. Willem Frederik Henning * 6-2-1920 en sy vrou Louisa Elizabeth Robbertze * 18-5-1925 op hul troudag
Beskou lys van mense op foto
Louisa Elizabeth Robbertze
Willem Frederik Henning
b6.c4.d3.e7. Johannes Christian Henning *5-2-1872, sy tweede vrou, Emmerentsia Frederika (gebore Kotze) * 16-2-1872 en sewe van hul nege kinders - Andriesina Stefina (f4) of Susarah Wilhelmina (f5) het die foto geneem. Herkenbaar op die foto v.l.n.r: Johannes Mertin Abraham *2-6-1908 (f6); Josina (f10); Pieter Jacob * 13-3-1914 (f9); Willem Frederik * 6-2-1920 (f11); Emmerentsia Frederika * 3-8-1910 (f7); Johannes Christiaan (f8). Voor, tussen haar ouers Maria Dorothea *21-7-1926 (f12)
Beskou lys van mense op foto
Emmerentsia Frederika Henning
Emmerentsia Frederika Kotze
Johannes Christiaan Henning
Johannes Christian Henning
Johannes Mertin Abraham Henning
Josina Henning
Maria Dorothea Henning
Pieter Jacob Henning
Willem Frederik Henning
|