Pieter Jacob Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c4.d3.e7.f9.
Voorname  Pieter Jacob
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Johannes Christian Henning
Moeder  Emmerentsia Frederika Kotze
# ste kind van vader  9
Noemnaam  Pieter Jacob
Geboortedatum  1914-3-13
Geboorteplek  Heidelberg
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1977-8-3
Sterfplek  Droogefontein
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Annie Van Huyssteen       
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Jacomina Elizabeth Maria Henning Vroulik  Annie Van Huyssteen  1943-7-31  
2 Emmerenzia Frederika Henning Vroulik  Annie Van Huyssteen  1947-4-20  
3 Petronella Jacoba Henning Vroulik  Annie Van Huyssteen  1955-11-12  
4 Pieter Jacob Henning Manlik  Annie Van Huyssteen  1958-8-23  
Geskiedenis
Pieter Jacob woon op die plaas Droogefontein, distrik Delmas. Hy bedryf sy eie besigheid te Eloff, waar hy sleepwaens bou. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog dien hy in die Geniekorps van die Unie Verdedigingsmag en doen diens in Egipte en Abesinië. Italië het Ethiopië geannekseer en herbenoem na Abesinië. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog het die Geallieerde Magte (waarvan Suid-Afrika deel was) die land ontset en die naam weer terug verander na Ethiopië.
Voorgeslagte
/¯¯ Willem Frederik Henning
/¯¯ Pieter Jacob Henning
\__ Sophia Hendrina Magdalena Venter
/¯¯ Johannes Christian Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Susara Wilhelmina De Klerk
\__ {vmmName}
Pieter Jacob Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Emmerentsia Frederika Kotze
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Pieter Jacob Henning a2.b6.c4.d3.e7.f9.
    Jacomina Elizabeth Maria Henning  a2.b6.c4.d3.e7.f9.g1.
        Anne Smith  
    Emmerenzia Frederika Henning  a2.b6.c4.d3.e7.f9.g2.
        Annie Van Schalkwyk  
        Mariana Van Schalkwyk  
        Emmerenzia Frederika Van Schalkwyk  
    Petronella Jacoba Henning  a2.b6.c4.d3.e7.f9.g3.
        Maxie Joane Van Eyk  
    Pieter Jacob Henning  a2.b6.c4.d3.e7.f9.g4.
        Pieter Jacob Henning  a2.b6.c4.d3.e7.f9.g4.h1.
        Aneke Henning  a2.b6.c4.d3.e7.f9.g4.h2.
        Pieter Andrias Wilhelm Henning  a2.b6.c4.d3.e7.f9.g4.h3.
Fotos

b6.c4.d3.e7.f9. Pieter Jacob Henning * 13-3-1914, sy vrou Annie van Huysteen *3-6-1918 en hul eerste dogter, Jacomina Elizabeth Maria * 31-7-1943
Beskou lys van mense op foto


b6.c4.d3.e7. Johannes Christian Henning *5-2-1872, sy tweede vrou, Emmerentsia Frederika (gebore Kotze) * 16-2-1872 en sewe van hul nege kinders - Andriesina Stefina (f4) of Susarah Wilhelmina (f5) het die foto geneem. Herkenbaar op die foto v.l.n.r: Johannes Mertin Abraham *2-6-1908 (f6); Josina (f10); Pieter Jacob * 13-3-1914 (f9); Willem Frederik * 6-2-1920 (f11); Emmerentsia Frederika * 3-8-1910 (f7); Johannes Christiaan (f8). Voor, tussen haar ouers Maria Dorothea *21-7-1926 (f12)
Beskou lys van mense op foto