Jan Andries Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c1.d5.e6.f1.
Voorname  Jan Andries
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jacobus Cornelis Henning
Moeder  Elizabeth Hester Stephina Olivier
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Jan
Geboortedatum  1889-8-6
Geboorteplek  Dewetsdorp
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1948-11-12
Sterfplek  Kommetjiesfontein, Springfontein
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Hester Maria Du Plessis    Bethulie  sterf 1970
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Jacobus Cornelius Henning Manlik  Hester Maria Du Plessis  1917-1-22  1992-9-19
2 Francois Philippus Henning Manlik  Hester Maria Du Plessis  1918-11-16  1982-9-20
3 Jan Andries Henning Manlik  Hester Maria Du Plessis  1921-11-17  1943-1-21
4 Pieter Paulus Henning Manlik  Hester Maria Du Plessis  1924-8-28  1985-2-4
Geskiedenis
Gebore op die plaas Kransvoelvlei distrik Dewetsdorp. Hy en sy broer Johannes Jacobus (b5.c1.d5.e6.f3). het saam die plaas Fairydale in die Smithfield distrik gekoop en trou daarna met twee Du Plessis susters.
Gedurende 1933 se droogte het sy tweede seun in die hospitaal op Smithfield beland. Hy leen £8.00 (pond) by sy swaer vir die hospitaalkoste. Omdat hy hierdie skuld nie kon terugbetaal nie, het sy swaer toe die plaas gevat vir die 8 pond.

Jan Andries het hierna as bywoner begin werk op die plaas Damfontein in die distrik Springfontein. Hulle was baie arm en die kinders moes winter en somer sonder warm klere of skoene skool toe loop. Die eienaar van die plaas het die plaas aan sy seun oorgedra. Jan Andries het toe as bywoner begin werk op die plaas Kommetjiesfontein in die distrik Springfontein.

Hy is op die plaas na ‘n beroerte-aanval dood. Sy vrou het by hul oudste seun op Springfontein gaan bly, waarna sy sewe jaar later met Willem Nicolas Kruger getrou en in hul eie huis op Springfontein gaan bly het.
Voorgeslagte
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ Jan Andries Henning
\__ Catharina Jacoba Jooste
/¯¯ Jacobus Cornelis Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Anna Elizabeth Van Heerden
\__ {vmmName}
Jan Andries Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Elizabeth Hester Stephina Olivier
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Jan Andries Henning a2.b5.c1.d5.e6.f1.
    Jacobus Cornelius Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g1.
        Jan Andries Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g1.h1.
        Isabella Fredrieka Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g1.h2.
        Jan Hendrik Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g1.h3.
        Hester Maria Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g1.h4.
    Francois Philippus Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g2.
        Jan Andries Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g2.h1.
        Andries Johannes Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g2.h2.
    Jan Andries Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g3.
    Pieter Paulus Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g4.
        Andrè Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g4.h1.
        Esmien Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g4.h2.
        Jeanne Marjorie Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f1.g4.h3.
Fotos

b5.c1.d5.e6.f1.Jan Andries Henning * 6-8-1889, sy vrou Hester Maria Du Plessis * 16-1-1896 en hul vier seuns: Pieter Paulus (g4) * 28-8-1924 (tussen hulle). Voor v.l.n.r. Francois Philippus (g2) 16-11-1918, Jan Andries (g3) * 28-8- 1924 en Jacobus Cornelius (g1) * 22-1-1917
Beskou lys van mense op foto