Johannes Lodewikus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c1.d3.e1.f2.
Voorname  Johannes Lodewikus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jan Andries Henning
Moeder  Johanna Elizabeth Jacobs
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Johannes Lodewikus
Geboortedatum  1880-6-7
Geboorteplek  Bethulie
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1969-1-25
Sterfplek  Bloemfontein
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Maria Magdalena Sophia Fourie  1937-7-6    sterf 1968
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Anna Magrietha Sophia Henning Vroulik  Maria Magdalena Sophia Fourie  1938-7-7  
2 Johannes Lodewikus Henning Manlik  Maria Magdalena Sophia Fourie  1939-7-5  1998-3-26
Geskiedenis
Hy boer op die plaas Echodale in die Wepener distrik. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 dien hy in die Wepener Kommando. Hy word op 30 Julie 1900 saam met 4 000 burgers van die gevegsmag van Genl Prinsloo, waaronder verskeie van sy familielede, deur die Britse magte krygsgevangene geneem na die geveg in die Brandwaterkom by Witsieshoek. Hy, sy pa, sy ouer broer, en vier van sy ooms word in die Diyatalawa Krygsgevangenekamp, Ceylon aangehou.
Voorgeslagte
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ Joseph Johannes Philippus Henning
\__ Catharina Jacoba Jooste
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ Jan Hendrik Nienaber
\__ Anna Cecilia Nienaber
\__ Martha Catharina Myburgh
Johannes Lodewikus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Johanna Elizabeth Jacobs
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Johannes Lodewikus Henning a2.b5.c1.d3.e1.f2.
    Anna Magrietha Sophia Henning  a2.b5.c1.d3.e1.f2.g1.
    Johannes Lodewikus Henning  a2.b5.c1.d3.e1.f2.g2.
        Johannes Lodewikus Henning  a2.b5.c1.d3.e1.f2.g2.h1.
        Petrus Gideon Vlok Henning  a2.b5.c1.d3.e1.f2.g2.h2.
        Ockert Johannes Henning  a2.b5.c1.d3.e1.f2.g2.h3.
Fotos

Die Bulkop, Dewetsdorp Hennings wat in die Krygsgevangene-kamp, Ceylon aangehou is. Voor: b5.c1.d3.e11. Jacobus Cornelis Henning *15-2-1874, b5.c1.d3.e1.f1. Jozeph Johannes Philippus Henning *20-3-1879, b5.c1.d3.e1.f2. Johannes Lodewikus Henning *7-6-1880 en b5.c1.d3.e1. Jan Andries Henning *1-3-1854. Agter: b5.c1.d3.e8. Albertus Johannes Henning *7-10-1865, b5.c1.d3.e9. Jan Hendrik Henning *15-5-1869, Gert Grobler, man van b5.c1.d3.e4 Catharina Jacoba Henning en b5.c1.d3.e6.Joseph Johannes Philippus Henning *25-10-1862
Beskou lys van mense op foto