Jacobus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c3.d5. |
Voorname |
|
Jacobus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Jan Hendrik Henning |
Moeder |
|
Anna Magdalena Du Plessis |
# ste kind van vader |
|
5 |
Noemnaam |
|
Jacobus |
Geboortedatum |
|
1835-4-5 |
Geboorteplek |
|
|
Doopdatum |
|
1835-8-2 |
Doopplek |
|
Cradock |
Sterfdatum |
|
1916-1-3 |
Sterfplek |
|
Lusthof, Rouxville |
|
|
|
Geskiedenis |
Hy boer aanvanklik saam met sy vader op die plaas Elandshoek in die Aliwal-Noord distrik. Tussen 1864 en 1868 trek hy en sy gesin egter oor die Oranjerivier en gaan vestig hulle op die plaas Lusthof, in die Rouxville distrik. Hy het dus as "Koos Lusthof" bekend geword. Sy jongste seun, Jacobus Stephanus (e9.) is gebore toe hy 79 jaar oud was. Daar is nie veel ander mans wat dit hom kan nadoen nie.
|
|