Johannes Izak Frederik Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c3.d5.e7. |
Voorname |
|
Johannes Izak Frederik |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Jacobus Henning |
Moeder |
|
Fredrika Petronella Magdalena Cronje |
# ste kind van vader |
|
7 |
Noemnaam |
|
Johannes Izak Frederik |
Geboortedatum |
|
1870-12-27 |
Geboorteplek |
|
Rouxville |
Doopdatum |
|
1871-4-2 |
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1911-5-14 |
Sterfplek |
|
Aliwal-Noord |
|
|
|
Geskiedenis |
Hy en sy broer Andreas (e6.) was ’n tweeling. Hy en sy vrou boer op die plaas Strydfontein, in die distrik Aliwal-Noord. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 dien hy in die Rouxville kommando van Kmdt (later Genl) J H Olivier. Hy neem deel aan gevegte te Stormberg (10-12-1899), Jamestown, Wepener, Zandrivier en verskillende ander gevegte. Hy word teen die einde van Julie 1900 saam met 4 000 burgers van Genl Prinsloo se magte naby Fouriesburg krygsgevangene geneem en in die krygsgevangenekamp te Ceylon aangehou.
|
|