Andreas Stephanus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d5.e6.
Voorname  Andreas Stephanus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jacobus Henning
Moeder  Fredrika Petronella Magdalena Cronje
# ste kind van vader  6
Noemnaam  Andreas Stephanus
Geboortedatum  1870-12-27
Geboorteplek  Rouxville
Doopdatum  1871-4-2
Doopplek  
Sterfdatum  1900-11-21
Sterfplek  Ceylon
Geskiedenis
Hy en sy broer Johannes (e7.) was ’n tweeling. Hy boer op die plaas Luckhoff, in die Rouxville ditrik. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 dien hy in die Rouxville kommando (Veldkornetskap Bo-Caledon) onder Kmdt J H Olivier. Hy word op 30-7-1900 by Fouriesburg krygsgevangene geneem en na die Diyatalawa Krygsgevangenekamp, Ceylon gestuur. Hy sterf as gevolg van Tifus in die krygsgevangenekamp.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Jan Hendrik Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Jacobus Henning
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
Andreas Stephanus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Fredrika Petronella Magdalena Cronje
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder