Jan Hendrik Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c3.d5.e4. |
Voorname |
|
Jan Hendrik |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Jacobus Henning |
Moeder |
|
Fredrika Petronella Magdalena Cronje |
# ste kind van vader |
|
4 |
Noemnaam |
|
Jan Hendrik |
Geboortedatum |
|
1867-3-21 |
Geboorteplek |
|
|
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1934-3-18 |
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Hy word groot en boer later op die plaas Lusthof, distrik Rouxville. Gedurende die Anglo-Boere-oorlog dien hy in die Rouxville Kommando onder Kmdt (later Gneraal) J Olivier. Met die oorgawe van Genl Prinsloo by Witsieshoek, word hy saam met die gevegsmag van Genl Prinsloo krygsgevangene geneem en te Ceylon aangehou. Later woon hy te Ladybrand.
|
|