Troufoto van b1.c1.d6.e2.f5.g3. Phoebe Issie Leonie Henning *12-10-1923 en haar man, Johannes Petrus Coetzee *19-3-1919. Van links na regs op die foto: Schalk Kruger; susterskind van ouma Coetzee; Magdalena Coetzee, suster van die bruidegom;bruidegom Johannes Petrus Coetzee; bruid Phoebe Issie Leonie Henning; Mollie Coetzee, suster van die bruidegom; Ebenhèser Henning *25-7-1921, broer van die bruid
Beskou lys van mense op foto
Ebenhèser Henning
Johannes Petrus Coetzee
Phoebe Issie Leonie Henning
|