Johannes Stephanus Gerhardus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c1.d6.
Voorname  Johannes Stephanus Gerhardus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Pieter Hendrik Henning
Moeder  Martha Elizabeth Lubbe
# ste kind van vader  6
Noemnaam  Hans
Geboortedatum  1837-7-30
Geboorteplek  
Doopdatum  1837-12-26
Doopplek  Cradock
Sterfdatum  1913-11-23
Sterfplek  Vredefort
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Magdalena Josina Jorelina Scheepers    Potchefstroom   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Maria Elizabeth Scheepers Henning Vroulik  Magdalena Josina Jorelina Scheepers  1859-11-13  
2 Petrus Johannes Henning Manlik  Magdalena Josina Jorelina Scheepers  1862-8-15  
3 Magdalena Josina Jorelina Henning Vroulik  Magdalena Josina Jorelina Scheepers  1863-9-22  
4 Hendrika Nicolafina Henning Vroulik  Magdalena Josina Jorelina Scheepers  1865-5-20  
5 Anna Hendrina Henning Vroulik  Magdalena Josina Jorelina Scheepers  1867-5-17  
6 Jurie Johannes Henning Manlik  Magdalena Josina Jorelina Scheepers    
7 Johannes Stephanus Gerhardus Henning Manlik  Magdalena Josina Jorelina Scheepers  1878-3-17  1958-9-12
8 Maria Magdalena Henning Vroulik  Magdalena Josina Jorelina Scheepers    
9 Hendrika Jorelina Henning Vroulik  Magdalena Josina Jorelina Scheepers    
10 Anna Maria Henning Vroulik  Magdalena Josina Jorelina Scheepers    
Geskiedenis
Hoewel sy doopregister sy name aandui as Johannes Gerhardus Stephanus, dui alle ander dokumente wat geraadpleeg is, sy name as Johannes Stephanus Gerhardus aan. Hy was die eerste eienaar van die grond waarop die dorp Vredefort uitgelê is. Sy noemnaam was Hans.
Hans en sy swaer Scheepers was mede-eienaars van die grond waarop die dorp Vredefort in 1877 uitgelê is. In die jare voor die ontstaan van die dorp, was daar ongelukkigheid onder die boere van die streek omdat hulle so ver (na Kroonstad) moes reis om kerk toe te gaan. Swaer Scheepers, wat ouderling vir die wyk was, het verskeie onderhandelinge met boere aangegaan om grond vir ’n kerk af te staan. Op ’n dag het hy teruggekeer van die Van Collers, op wie se grond Parys aangelê is. Toe hy op swaer Hans Henning se vraag of hy reggekom het negatief antwoord, het Hans gesê: “Swaer, kom ons gee ons grond vir ’n kerk en ’n dorp sodat daar vrede onder ons mense kan kom”.
Dit is na aanleiding van daardie vrede dat die naam Vredefort ontstaan het. Hans Henning, sy eggenote en verskeie van sy kinders en kleinkinders is oor ’n tydperk van 120 jaar in ’n familiekerkhof op die plaas begrawe.
Hierdie familiekerkhof het gedurende die 1980’s in die pad gekom van ontwikkeling wat vir die Kleurling woongebied, Vredeshoop, beplan is. Na onderhandelinge met ’n nasaat van Hans Henning (b1.c1.d6.e2.f10.g1. Jan Lodewyk Henning), is goedkeuring verleen vir die herbegrafnis van almal wat in die familiekerkhof begrawe was, in die dorpsbegraafplaas.Tydens die werkery is gevind dat daar elf persone begawe was en nie net ses, soos almal gedink het nie.
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Martha Magdalena Nienaber
\__ {vmmName}
Johannes Stephanus Gerhardus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Martha Elizabeth Lubbe
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Johannes Stephanus Gerhardus Henning a2.b1.c1.d6.
    Maria Elizabeth Scheepers Henning  a2.b1.c1.d6.e1.
    Petrus Johannes Henning  a2.b1.c1.d6.e2.
        Johannes Stephanus Henning  a2.b1.c1.d6.e2.f1.
        Pieter Willem Van Heerden Henning  a2.b1.c1.d6.e2.f2.
        Petrus Johannes Henning  a2.b1.c1.d6.e2.f3.
        Gustaves Henning  a2.b1.c1.d6.e2.f4.
        Jurgens Johannes Henning  a2.b1.c1.d6.e2.f5.
        Hendrik Nicolaas Scheepers Henning  a2.b1.c1.d6.e2.f6.
        Anna Maria Sophia Henning  a2.b1.c1.d6.e2.f7.
        Paulina Cornelia Elizabeth Henning  a2.b1.c1.d6.e2.f8.
        Anna Maria Sophia Henning  a2.b1.c1.d6.e2.f9.
        Van Der Walt Henning  a2.b1.c1.d6.e2.f10.
    Magdalena Josina Jorelina Henning  a2.b1.c1.d6.e3.
    Hendrika Nicolafina Henning  a2.b1.c1.d6.e4.
    Anna Hendrina Henning  a2.b1.c1.d6.e5.
    Jurie Johannes Henning  a2.b1.c1.d6.e6.
        Johannes Stefanus Henning  a2.b1.c1.d6.e6.f1.
        Salome Johanna Henning  a2.b1.c1.d6.e6.f2.
        Wilhelmina Henning  a2.b1.c1.d6.e6.f3.
        Naomi Henning  a2.b1.c1.d6.e6.f4.
        Jurgens Johannes Henning  a2.b1.c1.d6.e6.f5.
        Petrus Johannes Henning  a2.b1.c1.d6.e6.f6.
    Johannes Stephanus Gerhardus Henning  a2.b1.c1.d6.e7.
        Johannes Stephanus Gerhardus Henning  a2.b1.c1.d6.e7.f1.
        Hendrika Sophia Henning  a2.b1.c1.d6.e7.f2.
        Barend Jacobus Henning  a2.b1.c1.d6.e7.f3.
        Magdalena Josina Henning  a2.b1.c1.d6.e7.f4.
        Christina Sophia Henning  a2.b1.c1.d6.e7.f5.
        Petrus Henning  a2.b1.c1.d6.e7.f6.
    Maria Magdalena Henning  a2.b1.c1.d6.e8.
    Hendrika Jorelina Henning  a2.b1.c1.d6.e9.
    Anna Maria Henning  a2.b1.c1.d6.e10.