Johannes Stephanus Gerhardus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c1.d6.e7.
Voorname  Johannes Stephanus Gerhardus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Johannes Stephanus Gerhardus Henning
Moeder  Magdalena Josina Jorelina Scheepers
# ste kind van vader  7
Noemnaam  Johannes Stephanus Gerhardus
Geboortedatum  1878-3-17
Geboorteplek  Vredefort
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1958-9-12
Sterfplek  Vredefort
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Christina Sophia Van Biljon      sterf 1931
2 Johanna Godfrieda Luyt      sterf 1953
3 Hester Magdalena Badenhorst       
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Johannes Stephanus Gerhardus Henning Manlik  Christina Sophia Van Biljon  1905-10  1942-7-1
2 Hendrika Sophia Henning Vroulik  Christina Sophia Van Biljon    
3 Barend Jacobus Henning Manlik  Christina Sophia Van Biljon  1910-5-25  
4 Magdalena Josina Henning Vroulik  Christina Sophia Van Biljon    
5 Christina Sophia Henning Vroulik  Christina Sophia Van Biljon    
6 Petrus Henning Manlik  Christina Sophia Van Biljon  1917-8-21  
Geskiedenis
Gedurende die Anglo-Boere-oorlog 1899 — 1902 dien hy in die Kroonstad kommando onder kmdt (later senator) CA van Niekerk. Hy neem onder andere deel aan gevegte te Colesberg, Modderrivier, Abrahamskraal en verskeie ander en word op 13-9-1901 by die slag van Rietkuil, naby Vredefort in sy regtervoet gewond10 en deur die Britse magte krygsgevangene geneem en te Indië aangehou. Hoewel Johannes vir die "De Zuid-afrikaanse Republiek en Oranje Vrijstaat oorlogsmedalje 1899 - 1902" sowel as die "Lint voor verwonding" gekwalifiseer het, het hy nie vir die "Lint voor verwonding" aansoek gedoen nie.

Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Johannes Stephanus Gerhardus Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Martha Elizabeth Lubbe
\__ {vmmName}
Johannes Stephanus Gerhardus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Magdalena Josina Jorelina Scheepers
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Johannes Stephanus Gerhardus Henning a2.b1.c1.d6.e7.
    Johannes Stephanus Gerhardus Henning  a2.b1.c1.d6.e7.f1.
        Johannes Stephanus Henning  a2.b1.c1.d6.e7.f1.g1.
    Hendrika Sophia Henning  a2.b1.c1.d6.e7.f2.
    Barend Jacobus Henning  a2.b1.c1.d6.e7.f3.
    Magdalena Josina Henning  a2.b1.c1.d6.e7.f4.
    Christina Sophia Henning  a2.b1.c1.d6.e7.f5.
    Petrus Henning  a2.b1.c1.d6.e7.f6.
Fotos

A162. Hoewel a2.b1.c1.d6.e7. Johannes Stephanus Gerhardus Henning *17-3-1878 gedurende die ABO verwond is en hy dus aanspraak kon maak op die "De Zuid-afrikaanse Republiek en Oranje Vrijstaat oorlogsmedalje 1899 - 1902" plus die "Lint voor verwonding" het hy nie vir die "Lint voor Verwonding" aansoek gedoen nie. Hier word die medalje met die Lint voor Verwonding (links) en die gewone lint (regs) vertoon, asook die spesifieke medalje (onder) wat aan Johannes Henning toegeken is
Beskou lys van mense op foto