Jan Hendrik Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b9.c3.
Voorname  Jan Hendrik
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jan Hendrik Henning
Moeder  Martha Sophia Van Der Merwe
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Jan Hendrik
Geboortedatum  1816-1-8
Geboorteplek  Achter De Sneeuwberg, Graaff-Reinette
Doopdatum  1816-10-7
Doopplek  Graaff-Reinet
Sterfdatum  1893-11-16
Sterfplek  Putfontein, Benoni
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Hendrina Magdalena Van Der Merwe  1837-4-3  Graaff-Reinet  sterf 1852
2 Petronella Elizabeth Botes      sterf 1890
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Hester Sophia Henning Vroulik  Hendrina Magdalena Van Der Merwe  1839-6-9  
2 Jan Hendrik Henning Manlik  Hendrina Magdalena Van Der Merwe  1841-5-18  
3 Hendrik Jacobus Henning Manlik  Hendrina Magdalena Van Der Merwe  1843-4-25  1928-1-1
4 Martha Sophia Henning Vroulik  Hendrina Magdalena Van Der Merwe  1845-9-6  
5 Hendrina Magdalena Henning Vroulik  Hendrina Magdalena Van Der Merwe  1848-4-2  
6 Elsje Johanna Henning Vroulik  Hendrina Magdalena Van Der Merwe  1850-7-25  
7 Jan Hendrik Henning Manlik  Petronella Elizabeth Botes  1855-1-11  1934-7-22
8 Johanna Petronella Henning Vroulik  Petronella Elizabeth Botes  1857-4-13  
9 Johanna Petronella Elizabeth Henning Vroulik  Petronella Elizabeth Botes  1863-10-30  1919-5-5
Geskiedenis
Jan Hendrik en sy eerste vrou word albei in die wyk Achter de Sneeuwberg, distrik Graaff-Reinet (latere Cradock), gebore. Mettertyd trek hy saam met sy ouers verder Noord. Tydens hulle omswerwinge as trekboere ontmoet hy sy vroutjie. Hulle moes reeds voor 1838 in die sentraal Vrystaat aangekom het, want sy tweede kind, Jan Hendrik, word vroeg in 1842 te Smithfield gedoop en sy jongste suster is gedurende 1838 te Bloemfontein in die huwelik bevestig. Hulle het ook gedurende hierdie tyd tot in die Transvaal getrek, want verskeie plase is gedurende hierdie tyd aan sy pa en/of aan hom toegeken. Die plase "Hennopsrivier" aan die Waterberg en "Twee Rivieren" aan die Selonsrivier is op 3-1-1840 aan ‘n J Henning en Jan Henning onderskeidelik toegeken. In beide gevalle kan dit sy pa of hyself wees, of dit kan een plaas aan sy pa en een aan hom wees. Sy eggenote Hendrina sterf egter gedurende 1852 in die jeugdige ouderdom van 33 jaar op die plaas Blaawkrans nie ver vanaf die teenswoordige Nieu Bethesda in die Graaff-Reinet distrik. Sy moeder is twee jaar vroeër op dieselfde plaas oorlede. Dit dui dus daarop dat hulle ’n permanente basis in die kolonie gehad het waarnatoe hulle van tyd tot tyd teruggekeer het. Met sy eerste vrou se dood was hulle oudste kind slegs 13 jaar oud, terwyl die jongste nog nie eens twee jaar oud was nie. Hy tree kort hierna weer in die huwelik met die weduwee Smith, wat ook drie kinders van haar eie gehad het.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhard Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Anna Maria Kramer
/¯¯ Jan Hendrik Henning
/¯¯ Gerrit (Gerd) Engelbrecht
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht
\__ Cataharina Elizabeth De Jong
Jan Hendrik Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Isaac Van Der Merwe
\__ {mvmName}
\__ Martha Sophia Van Der Merwe
/¯¯ {mmvName}
\__ Elsje Johanna Van Heerden
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Jan Hendrik Henning a2.b9.c3.
    Hester Sophia Henning  a2.b9.c3.d1.
    Jan Hendrik Henning  a2.b9.c3.d2.
    Hendrik Jacobus Henning  a2.b9.c3.d3.
        Jan Hendrik Henning  a2.b9.c3.d3.e1.
        Jacobus Abraham Adriaan Henning  a2.b9.c3.d3.e2.
        Hendrik Jacobus Henning  a2.b9.c3.d3.e3.
        Hendrina Magdalena Catharina Henning  a2.b9.c3.d3.e4.
        Johanna Martha Maria Henning  a2.b9.c3.d3.e5.
        Petronella Elizabeth Henning  a2.b9.c3.d3.e6.
        Anna Susanna Henning  a2.b9.c3.d3.e7.
        Antonie Johannes Jurgens Henning  a2.b9.c3.d3.e8.
        Hester Sophia Henning  a2.b9.c3.d3.e9.
    Martha Sophia Henning  a2.b9.c3.d4.
    Hendrina Magdalena Henning  a2.b9.c3.d5.
    Elsje Johanna Henning  a2.b9.c3.d6.
    Jan Hendrik Henning  a2.b9.c3.d7.
        Frederick Johannes Jacobus Henning  a2.b9.c3.d7.e1.
        Jan Hendrik Henning  a2.b9.c3.d7.e2.
    Johanna Petronella Henning  a2.b9.c3.d8.
    Johanna Petronella Elizabeth Henning  a2.b9.c3.d9.