Hendrik Jacobus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b9.c3.d3.
Voorname  Hendrik Jacobus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jan Hendrik Henning
Moeder  Hendrina Magdalena Van Der Merwe
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Soon
Geboortedatum  1843-4-25
Geboorteplek  
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1928-1-1
Sterfplek  Pietersburg
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Johanna Martha Maria Botes    Pretoria  sterf 1894
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Jan Hendrik Henning Manlik  Johanna Martha Maria Botes    
2 Jacobus Abraham Adriaan Henning Manlik  Johanna Martha Maria Botes  1866-2-11  1937-9-5
3 Hendrik Jacobus Henning Manlik  Johanna Martha Maria Botes  1867-3  1929-6-29
4 Hendrina Magdalena Catharina Henning Vroulik  Johanna Martha Maria Botes    
5 Johanna Martha Maria Henning Vroulik  Johanna Martha Maria Botes  1872-4  1910-5-8
6 Petronella Elizabeth Henning Vroulik  Johanna Martha Maria Botes    
7 Anna Susanna Henning Vroulik  Johanna Martha Maria Botes  1879-4-10  
8 Antonie Johannes Jurgens Henning Manlik  Johanna Martha Maria Botes  1882-2-27  
9 Hester Sophia Henning Vroulik  Johanna Martha Maria Botes    
Geskiedenis
Hendrik Jacobus, of Soon soos hy genoem is, was ’n wamaker en grofsmid van beroep. Hy en sy swaer, Stephanus Johannes Marais, die eggenote van b9.c3.d9. het saam twee plase besit, naamlik Hammanskraal en Putfontein. Hulle het met beeste geboer. Hammanskraal is as winterweiding gebruik, terwyl Putfontein as somerweiding gebruik is. Die ou skoolgeboutjie te Putfontein is deur hom en sy swaer, Stephanus Marais (eggenote van d9.) gebou. Die skool het die naam Henning Marais Skool gehad.
Met die uitbreek van die Anglo-Boere-oorlog gedurende Oktober 1899 sluit hy by die Heidelberg kommando aan en dien eers onder Kmdt JD Weilbach en later onder Kmdt C Spruyt. Hy neem deel aan gevegte te Dundee (1899), Ladysmith (1899), Chrissiesmeer (1900), Modderrivier (1900), Dalmamutha (1900), Koedoesrant (1900) en verskeie kleiner gevegte in die Heidelberg distrik. Tydens die geveg by Koedoesrant gedurende Maart 1900 word hy in sy linkerhand verwond en hy verloor drie van sy vingers. Later het hy doof geword as gevolg van ’n bom wat naby hom ontplof en sy oordromme gebars het. Hy het verderaan van ’n bokhorinkie as gehoorapparaat gebruik gemaak.
Soon Henning het op 85 jarige ouderdom dood gebrand. Hy het gelê en pyp rook en aan die slaap geraak. Die bed het vlam gevat en hy het dood gebrand.
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Jan Hendrik Henning
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht
/¯¯ Jan Hendrik Henning
/¯¯ Isaac Van Der Merwe
\__ Martha Sophia Van Der Merwe
\__ Elsje Johanna Van Heerden
Hendrik Jacobus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Hendrik Jacobus Van Der Merwe
\__ {mvmName}
\__ Hendrina Magdalena Van Der Merwe
/¯¯ {mmvName}
\__ Hester Sophia Maartens
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Hendrik Jacobus Henning a2.b9.c3.d3.
    Jan Hendrik Henning  a2.b9.c3.d3.e1.
    Jacobus Abraham Adriaan Henning  a2.b9.c3.d3.e2.
        Hendrik Jacobus Henning  a2.b9.c3.d3.e2.f1.
        Marcus Albertus Henning  a2.b9.c3.d3.e2.f2.
        Elsie Sophia Johanna Henning  a2.b9.c3.d3.e2.f3.
        Jacobus Abraham Adriaan Henning  a2.b9.c3.d3.e2.f4.
        Johanna Martha Maria Henning  a2.b9.c3.d3.e2.f5.
        Petrus Johannes Adriaan Henning  a2.b9.c3.d3.e2.f6.
        Jan Hendrik Henning  a2.b9.c3.d3.e2.f7.
    Hendrik Jacobus Henning  a2.b9.c3.d3.e3.
        Johanna Marthina Henning  a2.b9.c3.d3.e3.f1.
        Hendrik Jacobus Henning  a2.b9.c3.d3.e3.f2.
        Johanna Martha Maria Henning  a2.b9.c3.d3.e3.f3.
        Jan Melchior Henning  a2.b9.c3.d3.e3.f4.
        Adriana Catharina Johanna Henning  a2.b9.c3.d3.e3.f5.
        Antonie Johannes Jurgens Lourens Henning  a2.b9.c3.d3.e3.f6.
    Hendrina Magdalena Catharina Henning  a2.b9.c3.d3.e4.
    Johanna Martha Maria Henning  a2.b9.c3.d3.e5.
    Petronella Elizabeth Henning  a2.b9.c3.d3.e6.
    Anna Susanna Henning  a2.b9.c3.d3.e7.
    Antonie Johannes Jurgens Henning  a2.b9.c3.d3.e8.
        Hendrik Jacobus Henning  a2.b9.c3.d3.e8.f1.
        Johannes Jacobus Henning  a2.b9.c3.d3.e8.f2.
        Anna Cornelia Henning  a2.b9.c3.d3.e8.f3.
        Johanna Martha Maria Henning  a2.b9.c3.d3.e8.f4.
        Anthony Jurgens Henning  a2.b9.c3.d3.e8.f5.
        Hester Henning  a2.b9.c3.d3.e8.f6.
    Hester Sophia Henning  a2.b9.c3.d3.e9.
Fotos

Vier geslagte Hendrik Jacobus Henning. b9.c3.d3. Hendrik Jacobus * 25-4-1843, Hendrik Jacobus * 1867 (e3), Hendrik Jacobus * 18-7-1889 (f2) en Hendrik Jacobus * 3-11-1924 (g5)
Beskou lys van mense op foto


b9.c3.d3. Hendrik Jacobus Henning * 25-4-1843, sy eggenote Johanna Martha Maria (gebore Botes) en al hulle kinders en kleinkinders
Beskou lys van mense op foto