Johanna Petronella Elizabeth Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b9.c3.d9.
Voorname  Johanna Petronella Elizabeth
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Jan Hendrik Henning
Moeder  Petronella Elizabeth Botes
# ste kind van vader  9
Noemnaam  Johanna Petronella Elizabeth
Geboortedatum  1863-10-30
Geboorteplek  
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1919-5-5
Sterfplek  Kromkuil, Winterveld
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Stefanus Johannes Marais      sterf 1919
Geskiedenis
Stephanus Marais en sy swaer Hendrik Jacobus Henning (Soon) (b9.c3.d3.), die broer van sy vrou, het saam twee plase besit, naamlik Hammanskraal en Putfontein. Hulle het met beeste geboer. Hammanskraal was gebruik vir winterweiding en Putfontein vir somerweiding.
Stephanus Marais en sy vrou het vyftien kinders gehad, waarvan vyf vroeg dood is. Die grond waarop die skool by Putfontein gebou was, is deur Stephanus Marais en sy swaer Soon Henning geskenk. Die skool was bekend as die Henning Marais Skool.
Mettertyd het Stephanus Marais en sy vrou na Kromkuil in die Winterveld verhuis, waar albei gedurende die 1918/19 griepepidemie oorlede is.
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Jan Hendrik Henning
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht
/¯¯ Jan Hendrik Henning
/¯¯ Isaac Van Der Merwe
\__ Martha Sophia Van Der Merwe
\__ Elsje Johanna Van Heerden
Johanna Petronella Elizabeth Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Wietse Lourens Botes
\__ {mvmName}
\__ Petronella Elizabeth Botes
/¯¯ {mmvName}
\__ Johanna Petronella Botes
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder