Daphné Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a1.b5.c1.d5.e9.f1.
Voorname  Daphné
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  
Moeder  Lea Magdalena Henning
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Daphné
Geboortedatum  1925-4-8
Geboorteplek  Johannesburg
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Jacobus Andries Botha  1942-5-2  Johannesburg  sterf 1961
2 Jan Hendrik Christoffel Olivier  1969  Johannesburg  sterf 1989
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Jacobus Johannes Mathysen Botha Manlik  Jacobus Andries Botha  1944-2-28  
2 Clara Isabella Botha Vroulik  Jacobus Andries Botha  1945-10-29  
3 Sophia Elizabeth Frederika Botha Vroulik  Jacobus Andries Botha  1947-1-9  
4 Jeanetta Priscilla Botha Vroulik  Jacobus Andries Botha  1949-6-3  
5 Louis Stephanus Botha Manlik  Jacobus Andries Botha    
Geskiedenis
Kort na haar geboorte op 8 April 1925 word sy deur Louis Stephanus Lessing en sy vrou Clara Isabella Prinsloo aangeneem. Sy word dus groot onder die van Lessing. Met haar troue in 1942 kom sy vir die eerste keer agter dat sy eintlik as 'n Henning baba gebore en geregistreer is.

Na die dood van haar man, trou sy weer met 'n ou skoolvriend, Jan Olivier
Voorgeslagte
/¯¯ {vvvName}
/¯¯ {vvName}
\__ {vvmName}
/¯¯ {vName}
/¯¯ {vmvName}
\__ {vmName}
\__ {vmmName}
Daphné Henning
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ Jan Andries Henning
\__ Catharina Jacoba Jooste
\__ Lea Magdalena Henning
/¯¯ {mmvName}
\__ Anna Sophia Roux
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Daphné Henning a1.b5.c1.d5.e9.f1.
    Jacobus Johannes Mathysen Botha  
    Clara Isabella Botha  
    Sophia Elizabeth Frederika Botha  
    Jeanetta Priscilla Botha  
    Louis Stephanus Botha  
Fotos

b5.c1.d5.e9.f1. Daphné Olivier (gebore Henning) op haar negentigste verjaardag saam met haar drie dogters, Clara, Beity en Jenny
Beskou lys van mense op foto