Gert Frans Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b7.c5.d2.e2. |
Voorname |
|
Gert Frans |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Lambertus Johannes Henning |
Moeder |
|
Johanna Hendrina Roussouw |
# ste kind van vader |
|
2 |
Noemnaam |
|
Gert Frans |
Geboortedatum |
|
1887-1-20 |
Geboorteplek |
|
Ezelshoek, Middelburg Kaap |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1958-8-18 |
Sterfplek |
|
Bloemfontein |
|
|
|
Geskiedenis |
Hulle boer op die plaas Eureka, distrik Brandfort. Gedurende die Anglo-Boere-oorlog woon hy in die Middelburg distrik en word lid van die Lötter Kommando. Hy dien tot die einde van oorlog en het eers sy wapen neergelê gedurende Junie 1902. Vir een of ander rede het hy nie vir die De Zuid-afrikaanse Republiek en Oranje Vrijstaat oorlogs-medalje 1899 – 1902 aansoek gedoen nie.
|
|