Welkom / Welcome



Welkom in die wêreld van die Henning families van Suid-Afrika. Hierdie laserskyf bevat inligting ten opsigte van die geskiedenis en geslagsregisters van al die Henning families in Suid-Afrika, wat voor 1850 by die Kaap van Goeie Hoop aangekom het. Dit kan dus as die FAMILIEKRONIEK VAN DIE HENNING FAMILIES van Suid-Afrika beskou word. Welcome to the world of the Henning families of South Africa. This compact disc contains information on the history and genealogies of all the Henning families in South Africa who arrived at the Cape of Good Hope before 1850. It can therefore be regarded as the FAMILY CRONICLE OF THE HENNING FAMILIES of South Africa.
Klik hier om na die keuselys te gaan Click here to move to the menu
Die Henning wapen Afrikaans Die Henning wapen English

Uitgegee deur die Peter Henrich Henning Familiebond, Posbus 121, Villiersdorp, 6848. Sel 082 355 3801, E-pos: olie4@henning.org - Genealogiese navorsing en ordening van gegewens op laserskyf gedoen deur Brig-Genl Olivier J Henning, Posbus 121, Villiersdorp, 6848 - Databasis ontwikkeling en samestelling van laserskyf deur Rudolf Henning (a2.b7.c8.d8.e3.f5.g1)

 

Issued by the Peter Henrich Henning Family League, P O Box 121, Villiersdorp, 6848; E Mail: olie4@henning.org; Cel 082 355 3801. - Genealogical research and arrangement of information by Brig-Genl Olivier J Henning, P O Box 121, Villiersdorp, 6848 - Database development and compilation of CD by Rudolf Henning (b7.c8.d8.e3.f5.g1)