Pieter Hermanus Steyn Henning (*1907, †2005)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d7.e9.f2.
Voorname  Pieter Hermanus Steyn
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Nicolaas Johannes Henning
Moeder  Hester Sophia Steyn
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Pieter Hermanus Steyn
Geboortedatum  1907-6-27
Geboorteplek  Jerigo, Zastron
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2005-1-23
Sterfplek  Stellenbosch
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Anna Breggie Branders  1933-6-3  Dundee  sterf 2003
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Nicolas Johannes Henning Manlik  Anna Breggie Branders  1935-7-6  2001-2-12
2 Annamarie Henning Vroulik  Anna Breggie Branders  1939-12-9  
Geskiedenis
Die groot depressie wat in 1929 begin het, dryf hom van die plaas af en hy sluit as 'n tydelike uitkoms by die SA Polisie aan. As 'n matriekseun maak hy egter gou vordering en dit maak dat hy die SA Polisie sy permanente loopbaan maak. Hy is dan ook die enigste Henning wat tot dusver die rang van generaal (en wel Generaal-majoor) in die SA Polisie bereik het. Hy was Kwartiermeester-Generaal van die SA Polisie vanaf 11-7-1962 tot 30-6-1968, toe hy met pensioen uit diens getree het. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog was hy 'n offisier in B-Kompanie van No 1 SAP Bataljon van die Sesde SA Polisie Brigade en het aan verskeie gevegte in Noord Afrika deelgeneem. Word gevange geneem te Tobruk en was vir drie jaar lank 'n krygsgevangene in Italië en Duitsland. Sy eggenote het as Nan Henning bekendheid verwerf as die skryfster van vele Afrikaanse romans en vervolgverhale. Sy was vir baie jare orreliste en koorleidster in die NG Kerk te Pietermaritzburg en het ook verskeie kere opgetree as sangeres in Afrikaanse programme van die SAUK
Voorgeslagte van Pieter Hermanus Steyn Henning (*1907, †2005)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1740, †1823)
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning (*1770)
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht (*1753, †1845)
/¯¯ Jan Hendrik Henning (*1805, †1881)
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Daniël Stephanus Albertus Henning (*1838, †1922)
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis (*1811, †1873)
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
/¯¯ Nicolaas Johannes Henning (*1880, †1954)
/¯¯ Hermanus Johannes Steyn (*1819)
\__ Heiltjie Johanna Steyn (*1842, †1930)
\__ Magdalena Sophia Maria Swanepoel (*1822)
 Pieter Hermanus Steyn Henning (*1907, †2005)
/¯¯ Pieter Hermanus Steyn (*1853)
\__ Hester Sophia Steyn (*1882, †1936)
\__ Catherine Sophia Dorothea Steyn (*1854)
Nageslagte van Pieter Hermanus Steyn Henning (*1907, †2005)
Pieter Hermanus Steyn Henning (*1907, †2005) a2.b1.c3.d7.e9.f2.
    Nicolas Johannes Henning (*1935, †2001)  a2.b1.c3.d7.e9.f2.g1.
        Nicola Henning (*1958)  a2.b1.c3.d7.e9.f2.g1.h1.
        Veronica Henning (*1961)  a2.b1.c3.d7.e9.f2.g1.h2.
    Annamarie Henning (*1939)  a2.b1.c3.d7.e9.f2.g2.
Fotos

b1.c3.d7.e9.f2. Genl-maj Pieter Hermanus Steyn Henning * 27-6-1907. Eerste Henning generaal en die Suid-Afrikaanse Polisie
Beskou lys van mense op foto


b1.c3.d7.e9.f2. Pieter Hermanus Steyn Henning * 27-6-1907 en sy vrou Anna Breggie (Nan) Henning (gebore Branders) * 15-11-1910
Beskou lys van mense op foto